Sondag 29 Junie 2025 Stephan Briel
Lees: Psalm 25 (AFR53). Fokus: Psalm 25: 2, 3 en 20. Skuil by die Here teen beskaamdheid.

Lees: Psalm 25 (AFR53). Fokus: Psalm 25: 2, 3 en 20. Skuil by die Here teen beskaamdheid.
Met wie se plan is jy besig? Lees: 1 Samuel 13: 1 - 15
Lees: Gen 6:1-14. Fokus: Gen 6:8-9. Begenadiges deur die Here!
Lees : 1 Petrus 1:23, Efesiërs 1:17, Efesiërs 3:19
Lees: Gen 4: 1-16. Fokus: Gen 4: 7 en Ef 4: 26, 27. Hoe om jou hart te verander: Goed doen lei tot goeie emosies. · Emosies is die deel van ons harte/siele waaroor ons die minste beheer het en is talle kere die oorsaak dat intieme verhoudings tot niet gaan. · Die normale vloei is: denke beïnvloed emosies en emosies beïnvloed dade (Fil 4: 8, 9). · Dade kan ook emosies beïnvloed: ons voel nie altyd ons weg oop tot goeie optrede nie. Nee, ons doen eerder goed wat lei tot goeie emosies (Gen 4: 7). V...
Lees: Mark 6:7-13 en 30-44. Fokus: Mark 6:34-44. Geloof wat uitloop op wonderwerke! · Jesus se rabbynse proses van dissipelskap (Mark 6:7,12-13). · Eerstens, Jesus was gedryf deur medelye (Mark 6:34). · Tweedens, Jesus het na sy Vader geluister en nie toegegee aan sy dissipels se redenasie dat Hy die skare moet wegstuur nie (Mark 6:36). · Derdens, Jesus het die disspels se geestelike blindheid gebruik om hulle te leer in tekens en wonders (Mark 6:37). · Vierdens, Jesus het instruksies gegee en d...
Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 2). · Volhard ten spyte van te nakoming. · Volharding ondanks kompetisie. · Volharding te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word. · Volharding met die oog op beloning. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe kan jy met God se hulp volhard: · ten spyte van te nakoming, · ondanks kompetisie, · te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word, · met die oog op belo...
Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here.
Lees: 1 Kor 15:12-28 en Heid Kat vraag en antwoord 45. Fokus: 1 Kor 15:17-19. Die nut van Christus se opstanding vir ons.
Deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. Matt. 27: 32 -44
Lees: Luk 22:39-53. Fokus: Luk 22:53 (AFR53). Die uur van die duisternis! · Kenmerke van die duisternis: Self-gesentreerdheid, godsdiens sonder ‘n kruis en godsdienstigheid. · Jesus bly Oorwinnaar omdat Hy die Ou Testamentiese profesieë vervul het (Mat 26:56), voorkennis gehad het (Mat 26:45,46) en deur sy liefde vir mense – selfs vyandelike mense (Luk 22:50,51). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat bedoel Jesus as Hy verwys na die “uur van die duisternis”? · Wie was Satan...
Lees: Luk 22:39-53. Fokus: Luk 22:44. Van vrees na vrede!
Lees: Joh 2:1-12. Fokus: Joh 2:11 (AFR53). Christus se heerlikheid lê in sy vermoë om ons te verander.
Lees: Heb 4: 1-13. Fokus: Heb 4: 12. Wie jy is in Christus maak die verskil. · ‘n Mens kan verdeel word in 3 dele: gees, siel en liggaam. · Alhoewel jou gees ten volle die heerlikheid van Jesus se vergifnis en reiniging aanvaar by jou wedergeboorte, is jou siel weer baie keer nie gereed om pynlike herinneringe te laat vaar nie (vgl Rom 7: 18, 19). · Ons siel dink dit is sy werksbeskrywing om argumente, redenasies en vestings op te rig teen die kennis van God (2 Kor 10: 5). · Die Woord sny deur d...
Joël 2: 1-24 Kern Joël 12,13
Lees: Ef 5: 1-5 en Mat 22: 34-40. Fokus: Mat 22: 37-39. Ontvang en gee God se liefde deur jouself reg lief te hê in Christus. 1.Verkeerde selfliefde. · Selfbejammering. · Self-beheptheid. 2,Regte selfliefde. · Om tot regte selfliefde te kom, is dit vir baie Christene eers nodig om hulleself te vergewe. · Die regte selfliefde is liefde wat gegrond is in Jesus Christus. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Hoekom moet jy jouself reg liefhê? · Watter verkeerde selfliefde is daar ...
Lees: Gal 4: 1-7. Fokus: Gal 4: 6, 7. Verskil tussen kind en dienskneg in die Vader se huis. · ‘n Dienskneg dink wat hy doen bepaal wie hy is. · ‘n Kind van God weet wie hy of sy is in Christus, en dit bepaal die kind se lewe! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Noem die kenmerke van ‘n geestelike weeskind of dienskneg in God se koninkryk. · Noem die kenmerke van ‘n geestelike kind en erfgenaam van God. · Wat is die verskil in denke tussen ‘n kind en ‘n dienskneg in die Vader...
Lees: Luk 22:14-23 en Heid Kat So 25(antw 65b – 68). Fokus: Luk22:20 (AFR53). Die wyse waarop geloof versterk word. 1.Versterking deur die Woord. 2.Versterking deur die Sakramente. · Die sakramente as tekens. · Die sakramente as seëls. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Noem die sakramente wat Jesus ingestel het. · Wat is sakramente? · Wat is die doel van die sakramente?...
Lees: Rom 7: 13-26. Fokus: Rom 7: 21-23 (AFR53). Identifiseer jouself met die innerlike mens wie jy in Jesus Christus is. · Innerlike mens verwys na ons gees; gemoed verwys na ons siel; en lede verwys na ons liggaam/vlees (Rom 7: 22-23). · Jy kan nooit deur ‘n wet in jou gemoed oorwinning kry oor die sonde in jou vlees nie. Inteendeel, die sonde in jou vlees sal totale beheer kry oor jou gemoed (denke, emosies en wil). · Die eerste stap om die kwaad te oorwin wat ek nie wil doen nie: Moenie jous...
Lees: Efes 5:6-20. Fokus: Efes 5:8 (AFR53). Ons is lig in die Here. God het jou natuur verander van duisternis na lig. Is jy in ‘n troutrekkery betrokke tussen twee nature? By jou wedergeboorte het God nie slegs ‘n nuwe goddelike natuur by jou ou sondige natuur gevoeg nie. Nee, die Heilige Gees het jou ou sondige natuur vervang met God se natuur. Die Heilige Gees het jou opnuut gebore en jy is getransformeer in iemand wat nie voorheen bestaan het nie: ‘n nuwe skepsel in Christus, ‘n geestelik ge...
Lees: Mat 4:1-11. Fokus: Mat 4:8-10. Satan se mees geloofwaardige leuens! God verbied net en is teen genietinge (Gen 3:1). God is ‘n leuenaar en sy Woord is vals (Gen 3:4). Saam met God is daar geen lewensvervulling nie (Gen 3:5). God word slegs gedien vir wat Hy kan gee (Job 1:9-11). Die lewe op aarde is alles (Job 2:4-5). God behoort wonderwerke op aanvraag te doen (Mat 4:3). Buit die beloftes van God uit (Mat 4:6). Kies ‘n Godsdiens sonder ‘n kruis (Mat 4:8-9). Vir nadenke en gesprek by selgr...
Lees: Mat 18: 15-20. Fokus: Mat 18: 19-20. Die krag van eenstemmigheid in Jesus onder leiding van die Heilige Gees. · Die krag van verkeerde ooreenkomste (Gen 11: 1-9). · Die krag van eenstemmigheid onder leiding van die Heilige Gees. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat is die Here se gevolgtrekking aangaande die gesamentlike poging van die mense om die toring van Babel te bou? · Wat is die betekenis van die Griekse woord sunago wat in vers 20 met “saam is” vertaal word? ...
Lees: Luk 2: 41-52 en Joh 15: 1-8. Fokus: Luk 2: 52. Bly in Christus om gebalanseerd te groei. Daar is 4 sleutel areas/dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel: verstandelik, fisies, sosiaal en geestelik. Ons spandeer te veel tyd om uiterlike gedrag te probeer verander, in plaas van om te verander wat mense glo aangaande God en hulleself. Die Heilige Gees laat ons vrugte dra as ons in Christus bly deurdat ons weet wie ons is as kinders van God. Vir nadenke en gesprek by sel...
Lees: Josua 1. Fokus: Josua 1: 5, 6. God se beloftes aan ons – hoe leef ons dit uit?
Lees: Mat 2: 1-23. Fokus: Mat 2: 5, 15, 17, 23. Kersfees het ‘n kruis-kant, maar Jesus (die Vervuller) bewys God is in beheer.
Kersdiens
Dankseggingsdiens Lees: Mat. 2: 1 -12 Teks: Mat. 2: 11 ...Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: goud,wierook en mirre.
Lees: Hand. 4: 32 – 37; 5: 1 – 6; 5: 17 – 42 Wat maak ‘n kerk groot in die oë van die Here?
Lees: Mat 4:1-11. Fokus: Mat 4:5-7. Satan se leuen: Buit die beloftes van God uit. (Deel 2) Die beloftes van God mag nooit ‘n plaasvervanger word vir getrouheid nie. Ons interpretasie van die belofte moet in ooreenstemming met die hele Skrif wees. Ons geloof moet nie morele beginsels oortree nie. Soek altyd eerstens vir God en nie sy beloftes nie. Ons moet onthou dat God dalk ‘n groter plan in gedagte mag hê. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat is die sleutel tot die versta...