Sondag 11 Mei 2025 Stephan Briel - podcast episode cover

Sondag 11 Mei 2025 Stephan Briel

May 11, 202537 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Lees: 2 Tim 4:1-18. 

Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53). 

Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 2). 

·       Volhard ten spyte van te nakoming. 

·       Volharding ondanks kompetisie. 

·       Volharding te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word. 

·       Volharding met die oog op beloning. 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Hoe kan jy met God se hulp volhard: 

·       ten spyte van te nakoming, 

·       ondanks kompetisie, 

·       te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word, 

·       met die oog op beloning.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android