Sondag 13 April 2025 Stephan Briel - podcast episode cover

Sondag 13 April 2025 Stephan Briel

Apr 13, 202530 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Lees: Luk 22:39-53. 

Fokus: Luk 22:53 (AFR53). 

Die uur van die duisternis! 

·       Kenmerke van die duisternis: Self-gesentreerdheid, godsdiens sonder ‘n kruis en godsdienstigheid. 

·       Jesus bly Oorwinnaar omdat Hy die Ou Testamentiese profesieë vervul het (Mat 26:56), voorkennis gehad het (Mat 26:45,46) en deur sy liefde vir mense – selfs vyandelike mense (Luk 22:50,51). 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

·       Wat bedoel Jesus as Hy verwys na die “uur van die duisternis”? 

·       Wie was Satan se medewerkers tydens hierdie uur van duisternis en hoe het die duisternis ‘n houvas op hulle gekry? 

·       Hoe bly Jesus Oorwinnaar in hierdie duistere uur van sy gevangenisneming?

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android