Sondag 2 Maart 2025 Stephan Briel - podcast episode cover

Sondag 2 Maart 2025 Stephan Briel

Mar 02, 202533 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Lees: Gal 4: 1-7. 

Fokus: Gal 4: 6, 7. 

Verskil tussen kind en dienskneg in die Vader se huis. 

·       ‘n Dienskneg dink wat hy doen bepaal wie hy is. 

·       ‘n Kind van God weet wie hy of sy is in Christus, en dit bepaal die kind se lewe!

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: 

·       Noem die kenmerke van ‘n geestelike weeskind of dienskneg in God se koninkryk. 

·       Noem die kenmerke van ‘n geestelike kind en erfgenaam van God. 

·       Wat is die verskil in denke tussen ‘n kind en ‘n dienskneg in die Vader se huis? 

 

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android