Sondag 9 Maart 2025 Stephan Briel - podcast episode cover

Sondag 9 Maart 2025 Stephan Briel

Mar 09, 202526 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Lees: Ef 5: 1-5 en Mat 22: 34-40. 

Fokus: Mat 22: 37-39. 

Ontvang en gee God se liefde deur jouself reg lief te hê in Christus. 

1.Verkeerde selfliefde.

·       Selfbejammering. 

·       Self-beheptheid. 

2,Regte selfliefde.

·       Om tot regte selfliefde te kom, is dit vir baie Christene eers nodig om hulleself te vergewe. 

·       Die regte selfliefde is liefde wat gegrond is in Jesus Christus.

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

·       Hoekom moet jy jouself reg liefhê? 

·       Watter verkeerde selfliefde is daar in jou lewe? Watter effek het hierdie verkeerde selfliefde op jou verhoudings met God en jou naaste? 

·       Dra jy enige wrokke in jou lewe? Hoe kan jy daarvan ontslae raak? 

·       Wat beteken dit om jouself reg lief te hê in Jesus Christus? 

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android