Sondag 25 Mei 2025 Stephan Briel - podcast episode cover

Sondag 25 Mei 2025 Stephan Briel

May 25, 202522 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Lees: Gen 4: 1-16. 

Fokus: Gen 4: 7 en Ef 4: 26, 27. 

Hoe om jou hart te verander: Goed doen lei tot goeie emosies. 

·       Emosies is die deel van ons harte/siele waaroor ons die minste beheer het en is talle kere die oorsaak dat intieme verhoudings tot niet gaan. 

·       Die normale vloei is: denke beïnvloed emosies en emosies beïnvloed dade (Fil 4: 8, 9). 

·       Dade kan ook emosies beïnvloed: ons voel nie altyd ons weg oop tot goeie optrede nie. Nee, ons doen eerder goed wat lei tot goeie emosies (Gen 4: 7). 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

·       Verduidelik die normale vloei van sake in jou hart/siel. 

·       Verduidelik hoe jou dade jou emosies kan verander. 

·       Hoe is dit moontlik om die gevoels-opdragte in die Bybel na te kom, soos: om te juig en vol vreugde te wees, om jou naaste lief te hê, vrede te hê en om nie vreesagtig te wees nie. Hoe moet ons hierdie Bybelse bevele gehoorsaam as ons nie direk ons emosies kan verander nie?

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android