Sondag 8 Desember 2024 Stephan Briel - podcast episode cover

Sondag 8 Desember 2024 Stephan Briel

Dec 08, 202435 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Lees: Mat 4:1-11. 
Fokus: Mat 4:5-7. 

Satan se leuen: Buit die beloftes van God uit. (Deel 2) 

  • Die beloftes van God mag nooit ‘n plaasvervanger word vir getrouheid nie. 
  • Ons interpretasie van die belofte moet in ooreenstemming met die hele Skrif wees. 
  • Ons geloof moet nie morele beginsels oortree nie. 
  • Soek altyd eerstens vir God en nie sy beloftes nie. 
  • Ons moet onthou dat God dalk ‘n groter plan in gedagte mag hê. 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: 

  • Wat is die sleutel tot die verstaan van die duiwel se versoekings? 
  • Wat leer Jesus se reaksie op elke versoeking vir ons aangaande wie Hy is en hoe ons Hom moet volg? 
  • Verduidelik bogenoemde riglyne ivm God se beloftes in sy Woord. 
    For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android