Sondag 26 Januarie 2025 Stephan Briel - podcast episode cover

Sondag 26 Januarie 2025 Stephan Briel

Jan 27, 202531 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Lees: Mat 18: 15-20. 

Fokus: Mat 18: 19-20. 

Die krag van eenstemmigheid in Jesus onder leiding van die Heilige Gees. 

·       Die krag van verkeerde ooreenkomste (Gen 11: 1-9). 

·       Die krag van eenstemmigheid onder leiding van die Heilige Gees. 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: 

·       Wat is die Here se gevolgtrekking aangaande die gesamentlike poging van die mense om die toring van Babel te bou? 

·       Wat is die betekenis van die Griekse woord sunago wat in vers 20 met “saam is” vertaal word? 

·       Wanneer verhoor ons hemelse Vader ons gebede? 

·       Wie is die twee of drie persone met wie jy gereeld vergader in Jesus se Naam? 

 

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android