Sondag 18 Mei 2025 Stephan Briel - podcast episode cover

Sondag 18 Mei 2025 Stephan Briel

May 18, 202525 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Lees: Mark 6:7-13 en 30-44. 

Fokus: Mark 6:34-44. 

Geloof wat uitloop op wonderwerke! 

·       Jesus se rabbynse proses van dissipelskap (Mark 6:7,12-13). 

·       Eerstens, Jesus was gedryf deur medelye (Mark 6:34). 

·       Tweedens, Jesus het na sy Vader geluister en nie toegegee aan sy dissipels se redenasie dat Hy die skare moet wegstuur nie (Mark 6:36). 

·       Derdens, Jesus het die disspels se geestelike blindheid gebruik om hulle te leer in tekens en wonders (Mark 6:37). 

·       Vierdens, Jesus het instruksies gegee en die dissipels het gehoorsaam (Mark 6:39,40). 

·       Vyfdens, as jy in die geloof die moontlike doen, doen God die onmoontlike (Mark 6:41-44). 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: 

·       Verduidelik Jesus se rabbynse proses van dissipelskap. 

·       Verduidelik die vyf riglyne aangaande wonderwerkende geloof wat ons kan leer uit Mark 6:34-44. 

 

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android