Sondag 19 Januarie 2025 Stephan Briel - podcast episode cover

Sondag 19 Januarie 2025 Stephan Briel

Jan 19, 202533 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Lees: Luk 2: 41-52 en Joh 15: 1-8. 

Fokus: Luk 2: 52. 

Bly in Christus om gebalanseerd te groei.

  • Daar is 4 sleutel areas/dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel: verstandelik, fisies, sosiaal en geestelik. 
  • Ons spandeer te veel tyd om uiterlike gedrag te probeer verander, in plaas van om te verander wat mense glo aangaande God en hulleself. 
  • Die Heilige Gees laat ons vrugte dra as ons in Christus bly deurdat ons weet wie ons is as kinders van God. 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  •  Beskryf die 4 dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel. 
  • Wanneer en hoe ontstaan Christelike wettiesheid? 
  • Hoe vind gesonde en gebalanseerde groei plaas in al 4 dissiplines? 
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android