Mense gaan mal oor die stand van eiers maar jy kan eiers vervang met 'n paar ander opsies. Hoeveel weeg jou eiers? Bambi se storie verander om kinders nie te ontstel. Prue Leith wil die beaver sien! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Oct 04, 2023•32 min0
Android laat Colene se gemoed ingee! Die werke in SA wat goeie geld maak en as jy een van hulle het stuur vir ons wyn! Die DA klim ‘n leer om te sê hulle gaan SA red. Collective responsability beteken vandag geen verantwoordelikheid. Wat moet jy doen om 108 jaar oud te word? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Oct 03, 2023•29 min0
Die Jakarandas begin blom en dit beteken die jaar het sy gat gesien. Eskom gee ons bietjie meer krag en die bokke het hul skop skoen gevind. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Oct 02, 2023•34 min0
Die span KLETS oor die gedoente by TUKS en Donald Trump. Maak companies se wellness campaigns mense meer siek as gesond? Tanya Michelle vertel Waar is die JOL. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 29, 2023•34 min0
Die ANC moet dalk lesse by Google gaan kry oor hoe om te bou, of dalk moet hul net begin Google? Het jy ‘n kaartboek in jou kombi gehad? Bheki Cele is ‘n blink presteerder volgens die Chinese. Stats wat jou lewe sal verander... Wie ry die stadigste? Waar is jou beste kans om vrou te vang? Wie het die meeste Apples? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube...
Sep 27, 2023•33 min0
Canoe’s in die Kaap van storms en die bosveld is aan die brand. Ons kan nie meer karre bekostig nie maar die Suid-Afrikaanse Polisie het baie spaar voorraad. Die bokke het swaer getrek die naweek en die Fourways boets brul hul exhausts op die maat van Winnie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 26, 2023•25 min0
Op die vooraand van Braaidag gesels die span saam met Braaiboy. Ons hoor waar hy al orals gebraai die afgelope 14 jaar. Braaiboy gee tips vir jou Braaidag en vertel wat is sy gunsteling bykosse en vleis om op die kole te gooi. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 22, 2023•41 min0
In vandag se KLETS gesels Matthys met die Victims' Advocate Pixie Pink oor die stand van sake in Suid-Afrika rakende kindermishandeling, die slagoffers, die wet en kinder regte. Raak betrokke by die werk wat Pixie Pink en haar span doen om vir ons kinders ‘n stem en ‘n weg uit te gee! Jou subskripsie van R60.00 per maand kan ‘n kind se lewe red! Pixie Pink - Victims' Advocate · The Royal Group · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube...
Sep 21, 2023•41 min0
Dis amper Braaidag en die span gee raad oor waar jy wat kan koop wat nie die bank sal breek nie. 'n Karin van Engeland vermoed dat Yoga lyk soos massamoord. Jy kan ook nou “famîs” word as jy jou oorfone insluk soos die ander Karin in die VSA. Maak skoon jou huis! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 20, 2023•22 min0
Johannesburg se burgermeester hardloop uit sy eie stad weg vir die vuur. Waar daar is rokie is daar ‘n vuurtjie behalwe as jy ‘n roker is. Varke maak meer geld as wat jy dink. Sal jy betaal vir X (Twitter) om Musk te help met sy slegte besluite? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 19, 2023•34 min0
Vuiste klap by Noah konsert in Pretoria. Suid-Afrika is vuil en moeder aarde beding badtyd. Paul Mashatile weereens ‘n top "scorer" en presteer even beter as die Bokke. Postbank is ‘n ster supplier in die SASSA waardeketting. Eiers word al hoe duurder en die bokke verpletter Roemenië. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 18, 2023•30 min0
Tim Atkin sê Suid-Afrikaanse wyn is die beste in wêreld geskiedenis. Die span proe saam met die wyn kenner, Lara Jordaan, aan elemente van Tim se verslag en hoor wat jy moet drink. Skink ‘n glasie en leer oor wyn. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 13, 2023•47 min0
Busisiwe Mkhwebane is uit haar stoel maar haar regskostes kon 159 miljoen mense help met R350.00. Elon launch sy nuwe kind op X. Cilliers Brink hou kop bo rommel in Tshwane. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 12, 2023•23 min0
Die land is arm maar Cyril kuier saam die regering by Spier. Die listerine mannetjies is nou sigbaar vir almal om na te kyk. Peet Viljoen is suur oor JP se geld. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 11, 2023•30 min0
Die span KLETS saam met die gewilde akteur Arno Greeff oor die movies, TV, wat dit verg om 'n akteur te wees in Suid-Afrika en oor water! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 08, 2023•35 min0
Kom ons gaan kamp en bestudeer die filosofie van elektrisiteit. Die Britte dryf hul politici tot vuil taal. Lucky Mamelodi Luke het dalk die oplossing vir duurder petrol en diesel. Covid is dalk vergete maar die korrupsie rondom Covid is steeds ‘n pandemie! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 06, 2023•27 min0
Cyril speel weer wegkruipertjie in die donker met verslae en antwoorde. Die SAUK het Nada geld vir sepies en die Wêreldbeker rugby. Die voëls het griep! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 05, 2023•25 min0
Die regering blameer die naweek alles weer op apartheid. So is Colene se maag en haar "brave farts" dalk ook apartheid se skuld. Kos word al duurder en as jy in die Kaap bly is dit ook duurder as in die res van die land. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 04, 2023•18 min0
Dis heerlike lente en Cyril is bly! Brandende geboue vir jou en vir my! Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o. Ons Jol rond oor die hele wêreld! Laat weet as jy ‘n Jol het in jou dorp of stad waar lekker mense bymekaar kom! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Sep 01, 2023•37 min0
KLETS is vandag 100 episodes oud en die span wag vir hul 10 karaat diamant of net ‘n bietjie wyn. Die maan was blou en die land is aan die brand. Ons beklets die nuwe Crocs mode en Oostenryk rol die merk van die dier uit! Op nog ‘n 100! Stuur wyn en flou grappies. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Aug 31, 2023•29 min0
Die span KLETS saam met Gerda Strydom, die hoofbestuurder van Groep Forensies by Medscheme. Ons vind uit oor die maatskaplike verantwoordelikheid en plig teenoor miljoene mediesefondsbegunstigdes om gesondheidsorgeise te bekragtig en te verifieer. Wie is die skuldiges wat soms geld "steel" by mediesefondse en hoe kan ek as a gebruiker seker maak dat ek waarde kry vir wat ek betaal per maand. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube...
Aug 30, 2023•33 min0
Hou op om jou “wage te act” jy is nie so donners smart soos wat jy dink jy is nie, OK! Nestle steel ons Nesquik en joy. Die wurms neem ons breine oor en jou derm bakterieë is baas! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Aug 29, 2023•28 min0
Briek vir briek kom ons nader aan die waarheid en kan ons die ding asseblief briek! Die bokke maak skoonskip en verf London groen. Die wêreldleier ouetehuis smag steeds na mag. Hoeveel EFF lede vat dit om ‘n gloeilamp te vervang? Putin betreur Prigozhin of doen hy werklik? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Aug 28, 2023•35 min0
Dis Vrydag! Colene en Matthys gesels met Cilliers en Wessels van Echt Coffee oor koffie en alles wat daarin moet en nie moet gaan nie. Tanya Michelle vertel waar is die jol hier in Suid-Afrika. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Aug 25, 2023•38 min0
BRICS is vol aan die gang en meeste vermoed dit is 'n "halfgebakte" steen. Cyril het wel 'n nuwe van gekry naamlik "Ramafosa" en China stuur generators. Binnekort gaan Suid-Afrika Avo's uitvoer na China. Kgosientsho Ramokgopa het glo skaam gekry voor die Chinese en sê "hulle werk mos baie vinniger" as wat ons in Suid-Afrika werk. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube...
Aug 24, 2023•30 min0
Die span gesels saam met die TV kenner en joernalis Lucia Poolman oor wat om te kyk op TV en stroomdienste. Lucia vertel wat is haar top 5 TV programme wat jy MOET kyk. Ons verlang terug na Dawie die Kabouter en Ballade vir 'n Enkeling. Lucia deel tips en toepassings om te gebruik om jou geld en tyd te spaar terwyl jy TV kyk. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube...
Aug 23, 2023•45 min0
Blykbaar het jy ‘n penis nodig om skaak te speel. Jaco Swart is banger vir die Boere as vir die NVO. Ons skuld baie geld maar gelukkig is daar China. Die nuutste moet hê sonpaneel lyk soos meeste mense se selfoon skerms. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Aug 22, 2023•39 min0
Cyril het groot woorde maar stel soos gewoonlik teleur. Ons bedank BRICS vir die moontlike verligting in loadsedding die week maar kom ons kyk wat met die steenfabriek gaan gebeur. Matthys is ‘n nuwe tipe alkoholis en Colene is Florence Nightingale. Nie eers die Withaaie wil meer in Suid-Afrika bly nie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube...
Aug 21, 2023•37 min0
Die span KLETS oor die Veelpartypakt wat tans in samesprekings is vir die 2024 verkiesing. Dr. Corné Mulder is dalk die mees volwasse persoon in die kamer by die gesprekke. Die EFF en ANC wil ons skool maar sonder beheerliggame, want hulle is mos slim. Wie rook die meeste in jou Familie? Die mans of vrouens? Die eiland Nauru het die vetste mense en ook die meeste rokers. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube...
Aug 17, 2023•34 min0
Die somer is hier en mense se voete in plakkies lyk aardig! Skrop die goed vir 'n slag sodat jy nie die kinders bangmaak in die winkels nie. Geweld is aan die oorhand van die dag. Ons beveilig onsself op elke manier maar ons los nie die probleem van geweld op vir goor meerderheid Suid-Afrikaners nie. Lauren Dickason is skuldig bevind aan moord op 3 dogtertjies en wag vir haar vonnis. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube...
Aug 16, 2023•31 min0