Is die VF+ ons Gandolf? - podcast episode cover

Is die VF+ ons Gandolf?

Aug 17, 202334 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die span KLETS oor die Veelpartypakt wat tans in samesprekings is vir die 2024 verkiesing. Dr. Corné Mulder is dalk die mees volwasse persoon in die kamer by die gesprekke. 

Die EFF en ANC wil ons skool maar sonder beheerliggame, want hulle is mos slim. Wie rook die meeste in jou Familie? Die mans of vrouens? Die eiland Nauru het die vetste mense en ook die meeste rokers. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android