Skrop jou voete en die swembad! Sies man! - podcast episode cover

Skrop jou voete en die swembad! Sies man!

Aug 16, 202331 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die somer is hier en mense se voete in plakkies lyk aardig! Skrop die goed vir 'n slag sodat jy nie die kinders bangmaak in die winkels nie.

Geweld is aan die oorhand van die dag. Ons beveilig onsself op elke manier maar ons los nie die probleem van geweld op vir goor meerderheid Suid-Afrikaners nie.

Lauren Dickason is skuldig bevind aan moord op 3 dogtertjies en wag vir haar vonnis. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android