Draai die Briek aan!
Aug 28, 2023•35 min0
Episode description
Briek vir briek kom ons nader aan die waarheid en kan ons die ding asseblief briek!
Die bokke maak skoonskip en verf London groen. Die wêreldleier ouetehuis smag steeds na mag. Hoeveel EFF lede vat dit om ‘n gloeilamp te vervang? Putin betreur Prigozhin of doen hy werklik? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android