Die het jou lewe verander!
Sep 27, 2023•33 min0
Episode description
Die ANC moet dalk lesse by Google gaan kry oor hoe om te bou, of dalk moet hul net begin Google? Het jy ‘n kaartboek in jou kombi gehad? Bheki Cele is ‘n blink presteerder volgens die Chinese. Stats wat jou lewe sal verander...
Wie ry die stadigste?
Waar is jou beste kans om vrou te vang?
Wie het die meeste Apples? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Wie ry die stadigste?
Waar is jou beste kans om vrou te vang?
Wie het die meeste Apples? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
