Hoekom Het Ons Die Bybel Nodig? // Jaques van Wyk // Ons Glo Deel 2
As die vroë Christene nie die Bybel gehad het soos ons dit ken nie, hoekom is dit belangrik dat ons die Bybel ernstig opvat en dit eer as die fondasie van ons geloof?

Hoekom is dit belangrik om in die Drie-Eenheid te glo? En wat is die implikasies daarvan? Vandag gesels Andreas rondom een van die fondamentele dele van ons geloof. Die Drie-Eenheid.
Ons vier ons jaarlikse Dankdiens waar ons terug kyk in dankbaarheid vir die Here se guns oor ons lewens en ons gemeente. Met die oog op wat 2025 vir ons inhou, waarvoor vertrou ons Hom?
Ons delf in die woord in vir Bybelse beginsels om gesonde verhoudings te handaaf. Vandag verduidelik Neels vir ons hoe om algemene verhoudings te benader uit die woord uit.
Die skrifvers: "Vrouens, julle moet julle mans onderdanig wees" kan soms baie spanning bring. Hoe benader ons hierdie? Well, vandag het ons ń paneel van huweliks paartjies wat saam gesels rondom die grootste huweliks uitdagings hoe ons ons huwelike benader uit die woord van God uit.
Wat doen jy as mense saam wie jy moet werk spanning bring in jou lewe? Hoe benader jy mense wat nie jou geloof deel nie of nie dieselfde waardes het nie? Vandag luister ons na Jaques, Nick en Cathy om ons te inspireer met praktiese "RelationTips" sodat ons verhoudinge in die werksplek kan floreer.
Ons delf in die woord in vir Bybelse beginsels om gesonde verhoudings te handaaf. Vandag verduidelik Jaques vir ons wat dit betekn om "onderdanig" aan mekaar te wees soos die woord sê in Efesiërs 5.
Ons 40 dae reeks (campaign) hierdie jaar fokus op my en jou skeppingsdoel. Ons vertroue is dat die Here elke een van ons gaan help om nog meer van ons skeppingsdoel te ontdek en uit te leef.

"Hoekom lewe ek? Maak my lewe saak? Wat maak hier?". Vandag vat Jaques ons deur ń paar belangrike gedagtes rondom vrae oor ons doel, bestaansreg, en betekenisvolheid in lewe.
Ons leef in 'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsienining en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons finansies. Die Bottom line is... GOD IS DEEL VAN ONS FINANSIES...

Ons leef in 'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsienining en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons finansies. Die Bottom line is... GOD IS DEEL VAN ONS FINANSIES **Weens n tegniese probleem is net die Engel...
Ons leef in u'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël. In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsiening en rentmeesterskap. Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons finansies. Die Bottom line is... God is deel van ons finansies.
Een keer ń vier ons familie en hou saam kerk as families, met die kinders en jeug met ons. Vandag deel Jaques ń boodskap van hoop vir ons Families.
Hier is die ding… Die Bybel is natuurlik ń kritiese deel van ons geloof, maar tog het mense soveel vrae rondom dit: Hoe kan ek die Bybel vertrou? Hoe lees ek die Bybel dat dit vir my sin maak? Hoe weet ek dat dit wat die oorspronklike skrywers geskryf het, dieselfde is as wat vandag nog in my Bybel staan? Hierdie is alles vrae wat ons aanspreek in die volgende paar weke. Ons wil jou graag bemagtig om die Bybel beter te verstaan, sodat dit vir jou ń kragtige invloed en riglyn in jou lewe kan wees...

Om hoop te bring na vandag se wêreld begin by hoe ons en ons eie huisgesinne die Here dien. Hoe posisioneer ons onsself en ons huisgesinne om werklik die Here te dien in alles?

Om hoop te bring na vandag se wêreld begin by hoe ons en ons eie huisgesinne die Here dien. Hoe posisioneer ons onsself en ons huisgesinne om werklik die Here te dien in alles? Vandag praat ons deur 3 elemente van n huis wat die Here dien: Christus se sentraliteit, gesonde leierskap en ń waarde van diensbaarheid.
Ons kyk na die Gelykenisse wat Jesus vertel het. Kort stories, wat groot impak het en wat groot waarhede vir ons in hou vandag. Vandag staan ons stil by ń gelykenis wat Jesus vertel het rondom rentmeesterskap.
Ons kyk na die Gelykenisse wat Jesus vertel het. Kort stories, wat groot impak het en wat groot waarhede vir ons in hou vandag. Vandag staan ons stil by ń gelykenis wat Jesus vertel het rondom vergifnes.
Ons kyk na die Gelykenisse wat Jesus vertel het. Kort stories, wat groot impak het en wat groot waarhede vir ons in hou vandag. Vandag staan ons stil by die gelykenis van die twee fondasies.
Ons vier Pinkster Sondag en kyk terug na die uitstorting van Die Heilige Gees, en wat dit vir ons vandag beteken.
As Christene praat ons baie oor redding. Hoe weet ek dat ek gered is? Hoe weet ek of ek die ewigheid saam met God sal deurbring? Maar wat beteken redding werklik? Wat moet ons doen om gered te word? Waarvan word ons gered, en waarna toe word ons gered?