As Christene praat ons baie oor redding. Hoe weet ek dat ek gered is? Hoe weet ek of ek die ewigheid saam met God sal deurbring? Maar wat beteken redding werklik? Wat moet ons doen om gered te word? Waarvan word ons gered, en waarna toe word ons gered?
May 05, 2024•40 min

Apr 29, 2024•47 min
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed.Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed... Wat is gebed? Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede? Hoe moet ek bid? Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit on...
Apr 21, 2024•39 min

Apr 14, 2024•36 min
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed. Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed... Wat is gebed? Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede? Hoe moet ek bid? Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit o...
Apr 07, 2024•40 min
Apr 01, 2024•30 min
Ons skop Paasnaweek af met hierdie kragtige Goeie Vrydag Boodskap. (Gesamentlik met die Engelse diens)
Mar 30, 2024•24 min
Op hierdie spesiale dag, in oploop na paasnaweek, gesels ons vandag oor die gedagte van om Jesus as koning te verwelkom in ons lewens.
Mar 24, 2024•33 min
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.
Mar 17, 2024•40 min

Mar 11, 2024•31 min

Mar 03, 2024•36 min

Feb 25, 2024•42 min
Ons kyk na ń skrifgedeelte in Miga 6 om beter te verstaan oor wat God van ons verwag.
Feb 19, 2024•38 min
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Feb 12, 2024•39 min

Feb 04, 2024•31 min

Jan 29, 2024•45 min

Jan 21, 2024•45 min

Jan 15, 2024•47 min
2024 Het aangebreek! Hoe posisioneer ons onsself om hierdie jaar saam met die Here aan te pak? En hoe is ons ingestel op dit wat Hy wil doen in ons lewens hierdie jaar?
Jan 07, 2024•41 min
Ons kyk na Psalm 23 met n paar nuwe oë, en sien dat die Here werklik die een is wat ons lei, ons beskerm, en vir ons voorsien.
Dec 17, 2023•28 min
In ons jaarlikse Dankdiens, kyk ons terug oor die jaar en bring eer aan die Here vir alles wat Hy gedoen het. En vertrou hom vir alles wat die volgende jaar gaan in hou.
Dec 10, 2023•35 min
Jy is nie aleen nie, God is met jou in alle situasies. Hy is met jou deur die pyn. Hy troos ons in die tye wat ons wag, en Hy bemoedig ons waneer ons angstig voel. "God With Us" is n inspirerende herhinnering van die impak van Christus se geboorte.
Dec 04, 2023•36 min

Nov 28, 2023•30 min
Ons samelewing is soms gevul met pyn, sigbaar en onsigbaar. As kerk het ons ń missie om die pyn in ons samelewing aan te spreek. Hoe doen ons dit?
Nov 19, 2023•47 min
Ons samelewing is soms gevul met pyn, sigbaar en onsigbaar. As kerk het ons ń missie om die pyn in ons samelewing aan te spreek. Hoe doen ons dit?
Nov 12, 2023•41 min
Ons samelewing is soms gevul met pyn, sigbaar en onsigbaar. As kerk het ons ń missie om die pyn in ons samelewing aan te spreek. Hoe doen ons dit?
Nov 05, 2023•1 hr 1 min
Hierdie episode is die opname van die engelse diens in plek van die Afrikaanse diens, omdat daar nie Sondag n Afrikaanse diens was nie. Efesiërs handel oor ons postuur as kinders van God. En postuur verwys na hoe ons ons liggaam posisioneer. In hierdie reeks deur hierdie kosbare boek wil ons leer hoe ons postur as Liggaam van Christus ten opsigte van Sit, Loop en Staan in Christus ons meer kan leer oor ons verhouding met God.
Oct 29, 2023•22 min

Oct 23, 2023•43 min
Efesiers handel oor ons postuur as kinders van God. En postuur verwys na hoe ons ons liggaam posisioneer. In hierdie reeks deur hierdie kosbare boek wil ons leer hoe ons postur as Liggaam van Christus ten opsigte van Sit, Loop en Staan in Christus ons meer kan leer oor ons verhouding met God.
Oct 15, 2023•44 min
Oggenddiens boodskap van 08/10/2023
Oct 08, 2023•39 min