Bottom Line // Week 2 // Neels Janse van Rensburg
Aug 11, 2024•34 min
Episode description
Ons leef in 'n uitdagende tyd met hoë lewenskostes, rentekoerse en baie onsekerheid hoe om die toekoms te benader finansieël.
In hierdie reeks wil ons kyk na wat sê die Woord vir ons rondom finansies. Ons kyk na interessante fokusse onder andere skuld, voorsienining en rentmeesterskap.
Die doel is om God se wil te volg, hoop te bring en saam die Here te vertrou vir deurbrake en guns in ons finansies.
Die Bottom line is...
GOD IS DEEL VAN ONS FINANSIES
**Weens n tegniese probleem is net die Engelse diens opname beskikbaar die week.**
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
