Die Groot Vrae Van Die Lewe // Jaques van Wyk
Sep 02, 2024•31 min
Episode description
"Hoekom lewe ek? Maak my lewe saak? Wat maak hier?". Vandag vat Jaques ons deur ń paar belangrike gedagtes rondom vrae oor ons doel, bestaansreg, en betekenisvolheid in lewe.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
