Taaltoffie - podcast cover

Taaltoffie

Maroela Mediamaroelamedia.co.za
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Hartskos wat jou huis toe laat verlang

“Daar is twee goed wat my altyd met so tikkie heimwee na die huis laat verlang, en dit is pannekoek en skaapboud.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

May 18, 20249 min0

Koppige Ami hou Irma Venter op haar tone

“Sy is soms dwars, en sy het ʼn moeilike streep in haar, maar ʼn goeie hoofkarakter het ʼn bietjie sleg en ʼn bietjie goed in hulle.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

May 12, 202410 min0

Skeppende Portchie se kuns so kleurryk soos SA

Portchie, ʼn wêreldbekende en uiters suksesvolle Suid-Afrikaanse kunstenaar, het in sy loopbaan reeds byna 19 000 oorspronklike kunswerke geskep. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

May 05, 202421 min0

Só kry oudste sendingdorp in SA sy naam

Daar is ʼn ryk en diverse geskiedenis rondom die herkoms van Afrikaanse plekname, en ʼn gedeelte hiervan lê in Suid-Afrikaanse sendingdorpe. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Apr 05, 20245 min0

Stef Bos se ‘Papa’ is immergroen

“Ek het nooit geweet dat ek drie kinders sou hê wie se moedertaal Afrikaans is nie of dat ek met ʼn Afrikaanse nooi sou trou nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Mar 21, 202427 min0

Marita se ‘Laaste kans’ ʼn ode aan vriendskap

“Die gulheid waarmee ek met elke besoek in Suid-Afrika ontvang word, laat my opnuut besef waarom ek sal aanhou om in Afrikaans te skryf." Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Dec 14, 202316 min0

‘My geliefde is in ʼn kultus: Wat nou?’

Hoe weet ʼn mens die groep of kerk waaraan jy behoort, is nie dalk ʼn kultus nie? En wat maak jy wanneer ʼn geliefde of vriend by so iets betrokke raak? Die joernalis Jana Marx van Devilsdorp-faam, het in Maroela Media se ateljee antwoorde op ʼn paar van hierdie vrae gegee. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Dec 14, 202310 min0

Bekende stemme bied troos met gedigte

ʼn Bundel soos “Die lewe is ʼn asem lank” bied troos waar woorde ontbreek. Kom luister saam na ʼn paar bekendes se voorlesings van hierdie gedigte. Die podsending is deur NB-Uitgewers vervaardig en goedgunstiglik aan Maroela Media beskikbaar gestel. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Nov 22, 202315 min0

Taaltoffie: Hoe gemaak met taalboelies?

Sommige mense is so op keurige taal gefokus dat hulle salig onbewus van die tientalle foute is wat in hulle eie taalgebruik opduik. Karien Brits noem hulle “taalskoorsoekers”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Nov 09, 20236 min0

Taaltoffie: Oor donshaelwoorde in Afrikaans

Ons is almal maar skuldig daaraan om woorde te gebruik wat ʼn gerieflike vaagheid meebring. Dink maar aan alles wat almal deesdae wil ‘aanspreek’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Oct 26, 20234 min0

Taaltoffie: Verjaarsdag of verjaardag?

Praat ʼn mens van ʼn badkamer, of badskamer? Is dit verjaarsdag of verjaardag? Vind iets landwyd of landswyd plaas? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Oct 20, 20235 min0

Taaltoffie: Die vassit met los woorde

Die los en vas skryf van woorde in Afrikaans laat taalgebruikers gereeld kopkrap. Dink byvoorbeeld aan woorde met “gunsteling” en “reuse”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Oct 12, 202310 min0

Taaltoffie: Die komvandaan van ʼn paar Afrikaanse woorde

Is woorde soos “konklusie”, “observasie”, en “rekommendeer” noodwendig Anglisisties? Karien Brits werp lig op die komvandaan van die Afrikaanse woordeskat. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Oct 05, 202310 min0

Taaltoffie: Kies een!

“Mees interessantste”, “mees wonderlikste”, “weer herhaal” en “vooruit beplan” is van die algemeenste voorbeelde van woordoortolligheid. Karien Brits gee raad oor hoe om nie in hierdie taalstrikke te trap nie. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Sep 28, 20235 min0

Taaltoffie: Die gewraakte Anglisismes

“Die vraag wat ons moet vra, is of hierdie vorm reeds bestaande woorde en idiomatiese uitdrukkings in Afrikaans verdring.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Sep 21, 20237 min0

Taaltoffie: Ag, vir wat?

“Ek voel soos ou Genis uit Koöperasiestories diep beswaard oor die woorde wat in die slag gebly het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Sep 14, 20237 min0
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android