Taaltoffie - podcast cover

Taaltoffie

Maroela Mediamaroelamedia.co.za
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Dana Snyman neem ongebaande weë op geloofsreis

“Dit was vir my nogal ʼn emosionele ervaring om vir byna ʼn maand deur die land te reis, van kerk na kerk, en met mense oor geloof en die kerk te praat.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Sep 03, 202327 min0

‘Welvaart meer as net geld’

Hoewel geld ʼn medium tot rykdom is, gaan welvaart oor baie meer as ʼn groot banksaldo. Luister hier na die volledige onderhoud met PJ en Geo Botha oor hulle jongste boek, ‘Word ryk, bly ryk’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Jul 21, 202314 min0

Mevrou Smit gʼn goeie tannie in Aaronspoort

“Om te skryf is altyd vir my lekker, maar om mevrou Smit se storie te skep, was vir my ʼn dubbele lekkerte.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Apr 06, 20236 min0

Ma se reis van pleegsorg na aanneming

Sandy Schoeman, skrywer van Rooiletterkind, vertel meer oor haar reis van pleegsorg na aanneming, en sy brei uit oor haar belewing van ouerskap. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Mar 26, 202318 min0

Kleurryke Afrikaans die hart van RSG

“Hoewel ons almal van mekaar verskil is daar iets wat ons almal saambind, en dit is Afrikaans.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Nov 05, 202210 min0

Herinneringe oor Franz Marx opgediep

“Franz was baie kreatief, want hy het van vroeg af sy brein gevoed deur baie te lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Oct 12, 202211 min0

Avonturier neem kinders op Afrika-reis

“Kinders verstaan nie groter konsepte nie, maar as jy dit deur ʼn grap of storie vir hulle kan verduidelik, is dit baie makliker.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Oct 05, 202222 min0

Meer genade met depressielyers, vra Ivor Swartz

“Ek hoop regtig dat mense minder sal oordeel as hulle nie depressie verstaan nie, maar ook dat depressievegters sal verstaan hulle is nie alleen nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Sep 29, 202212 min0

Koos Bekker: Entrepreneur, magnaat, miljardêr

“Man, ek was bang niemand skryf ʼn boek oor Koos Bekker nie,” sê Theunis Strydom, skrywer van die boek Koos Bekker’s Billions (onder die skrywersnaam TJ Strydom) wat pas verskyn het. Christel Cornelissen van Maroela Media het met hom oor dié boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Sep 16, 20225 min0

Hupstoot vir regslui in Afrikaans

“Afrikaans in die regsberoep, en in die akademie, is allermins dood.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Sep 13, 202213 min0

Hulde aan ʼn woordmeester

‘So is onse mense’ is die gerekende taalhistorikus JC Steyn se laaste werk wat pas uitgereik is. Alana Bailey en Ilze Niewoudt van AfriForum Uitgewers het met Maroela Media om oor Steyn se laaste boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Aug 06, 202220 min0

Ben Booysen se geskenk aan sy kleinkinders

“Ek wil hê my kleinkinders moet eendag lees hoe hulle oupa uitgestyg en een van die beste polisiemanne in die land geword het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Jun 25, 202213 min0

Jy is ‘meer as jou seerkry’

“Jy sal nooit weer dieselfde mens wees as voor die groot verlies of ramp nie. Maar jy kán dit oorleef – en selfs sterker wees.” In hierdie onderhoud gesels Johannes de Villiers oor sy jongste boek, ‘Meer as jou seerkry’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Jun 11, 202216 min0

Tagtigs-musiek die agtergrond van Zirk se jongste roman

Van Morrison se “Spanish Rose”, Harry Nilsson se “Don’t forget me” en Creedance Clearwater Revival se “Wrote a song for everyone” is enkele van die liedjies op Zirk van den Berg se Spotify-speellys met die titel “Ober se mixtape”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

May 20, 202213 min0

Denkleier se wenke om uitdagings te oorkom

“Alles waarvoor jy lief is of voor omgee word op een of ander manier in gevaar gestel. Die vraag is, wat gaan jy daaromtrent doen?” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

May 04, 20228 min0

Poppie Viool vermurwe harte

Jan Vermeulen het in ʼn onderhoud met Maroela Media gesels oor Poppie Viljoen se verhaal, waar sy idee van mens-arende vandaan kom en waaraan hy tans werk. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Apr 13, 202218 min0

Vrou vertel oor 40 jaar saam met ʼn narsis

Ilse Verster het haar lewensverhaal in Só lyk ʼn vrou… vasgepen en hiermee hoop sy om ander persone, spesifiek vroue, wat hulleself in soortgelyke omstandighede bevind, te help. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Mar 31, 202213 min0

Parapleeg koester pa-seun-oomblik

“Die lewe is dieselfde – dit maak nie saak waardeur ons gaan nie, die oomblik wanneer God sê: ‘Ek is hier, Ek gaan jou nie verlaat nie,’ dan gaan jy oukei wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Mar 10, 202211 min0

Wincklers wil hê huwelike moet floreer

Heinz en Aletté-Johanni Winckler het met Maroela Media oor die huwelik en hulle jongste boek, ‘Kom ons praat oor die huwelik’, gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Mar 04, 202216 min0
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android