Taaltoffie: Kies een!
Sep 28, 2023•5 min0
Episode description
“Mees interessantste”, “mees wonderlikste”, “weer herhaal” en “vooruit beplan” is van die algemeenste voorbeelde van woordoortolligheid. Karien Brits gee raad oor hoe om nie in hierdie taalstrikke te trap nie. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
