Bela is nie net ʼn wetsontwerp nie – dit is ʼn sielkundige grens. In “Sielstryd” skryf dr. Dirk Hermann van die oomblik toe ʼn gemeenskap opgestaan het vir hul regte. Kom luister na ʼn kort opsomming van dié boek, voorgelees deur Hermann. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jun 30, 2025•37 min0
“As ek en jy vrede het met wie ons is, dan loop ons die wêreld as heel mense in en dit help om die wêreld ʼn beter plek te maak.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jun 28, 2025•13 min0
“Mense voel dat hulle lewensverhale nie eintlik belangrik is nie, maar my ma s’n is ʼn gewone storie. Sy het geskryf oor hoe sy oor alledaagse dinge dink en voel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jun 08, 2025•14 min0
“Daar is soveel stories van Afrikaans soos wat daar groeperings in die groter taalgemeenskap is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
May 31, 2025•20 min0
Nege reusagtige, kleurvolle letters wat die woord “Afrikaans” spel, vertrek op 1 Mei saam met ʼn konvooi uit Pretoria. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Apr 17, 2025•12 min0
“Dit is ʼn ode aan my seun, want hy is tien monumente op die dorpslein werd.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Apr 11, 2025•16 min0
“Dit is ongelooflik opwindend, want as jy jou eie ding op jou manier doen dan word dit hanteer soos wat dit jou pas.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Nov 30, 2024•18 min0
“Vandat ek elke aand saam met my kinders lees, het ek mettertyd begin dink aan stories wat ek self graag saam met hulle sal wil lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Nov 22, 2024•13 min0
Maroela Media het ʼn insetsel saamgestel met ʼn paar huldeblyke van mense wie se lewens hy aangeraak het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Nov 02, 2024•17 min0
Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13. Voorgelees deur Johny Klein. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Oct 27, 2024•1 min0
“Daar is ʼn lewe ná mishandeling, egskeiding en eensaamheid. Jou lewe kan verander, solank jy net onwrikbaar vashou aan God se redding.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Oct 18, 2024•11 min0
“Min mense het geweet hoe fel die Bosoorlog in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika en die suide van Angola regtig was.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Oct 12, 2024•11 min0
Die bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Sep 23, 2024•12 min0
Min dinge kom by Afrikaanssprekendes se byna natuurlike manier om die humor in situasies raak te sien en met oorgawe te lag. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Sep 18, 2024•5 min0
“Mense moenie dink hulle moet komitees stig en derduisende rande uitgee om deel te neem en Afrikaans se eeufeeswording te vier nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Sep 13, 2024•11 min0
Jou bene onder die arms neem, soos ʼn sleg gestopte kafsak lyk, om ronde beentjies te hê … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor humor in idiomatiese Afrikaans sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Sep 11, 2024•4 min0
“Omdat Afrikaans en Engels so naby aan mekaar in Suid-Afrika leef as omgangstaal of spreektale, is dit tog logies dat ons woorde en begrippe by mekaar sal gaps en gebruik.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Sep 03, 2024•6 min0
“Die leeueaandeel neem”, “die sieke dra die gesonde”, “Sisufuos-arbeid verrig” – Leon en Amanda de Stadler gesels oor Afrikaanse sêgoed wat aan fabels ontleen is. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Aug 13, 2024•5 min0
Baantjies vir boeties, witvoetjie soek, vol krupsies wees en ʼn bohaai opskop … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde wat deur Nederlands geïnspireer is. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Aug 06, 2024•6 min0
Al ooit die uitdrukking “jou Saterdag is langer as jou Sondag” gehoor? Luister saam na stories oor ʼn paar Afrikaanse uitdrukkings met interessante herkomste. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jul 30, 2024•4 min0
“Mense hou in die algemeen nie van verandering nie, en jy moet so iets gewoonlik baie fyn bestuur.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jul 20, 2024•20 min0
Ons almal kan die volksliedjie “Vat jou goed en trek!”, maar waar kom dit vandaan en wie is die Ferreira van wie daar gesing word? Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jul 16, 2024•5 min0
“Dit is belangriker vir jou om hier ʼn verskil te maak.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jul 11, 2024•22 min0
As my skip gekom het, jou anker êrens laat val, iemand die loef afsteek ... Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde uit die skeepvaart sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jul 10, 2024•4 min0
“In ons geskiedenis is daar min dinge wat so ʼn groot rol speel soos die trekkerslewe en die plaas.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jul 01, 2024•4 min0
Troeteldiere soos katte en honde verryk nie net mense se lewens nie, maar ook die Afrikaanse taal. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jun 25, 2024•7 min0
Al ooit die uitdrukkings “koffie deur die vlak jaag“ en “die brood dik smeer” gehoor? Luister saam na Leon en Amanda de Stadler se gesprek oor uitdrukkings, idiome en spreekwoorde uit die alledaagse lewe. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jun 18, 2024•5 min0
Iemand nie van Adam se kant af ken nie, Adam en Eva se skoene aantrek, ʼn Simsonsversugting slaak … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde uit die geloofslewe sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jun 13, 2024•5 min0
“Jy moet regtig van die eerste oomblik af kinders se aandag trek.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jun 12, 2024•16 min0
“ʼn Mens leer nog al die tyd. Vyftig boeke ofte not.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
May 27, 2024•13 min0