18 Jan
Die tale wat ons praat 18 Januarie 2015

Die tale wat ons praat 18 Januarie 2015
Ina Strydom praat met Gerhard van Huyssteen oor 'n splinternuwe opvoedkundige webdiens, Beter Afrikaans, wat gebruikers speel-speel met spelling kan help.
Die tale wat ons praat 11 Januarie 2015
Ina Strydom praat met die taalkundige, prof. Ernst Kotze, oor transliterasie – die gebruik om veral eiename te vertaal. Hy verduidelik in watter gevalle transliterasie gebruik word en die redes daarvoor.
Die tale wat ons praat 4 Januarie 2015
Prof. Wannie Carstens vertel van 'n besondere beraad, Stiltes van die Taal, wat hy by die Universiteit van Gent bygewoon het. Hy vertel ook van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans wat pas tot stand gekom het.
Die tale wat ons praat 28 Desember 2014
Magdaleen Kruger praat met prof. Naomi Morgan van Kovises se Departement Frans oor die vertaling van boeke van Frans na Afikaans.
Die tale wat ons praat 21 Desember 2014
Drr. Willem Botha en Fritz Lombard van die WAT beantwoord luisteraarsvrae oor die taal.
Die tale wat ons praat 14 Desember 2014
Watter invloed het jou ouers op wie jy is? Kan dit 'n verskil aan jou lewenskwaliteit maak om jou ouers werklik te leer ken? Louis en Lise vra of dit regtig nodig is om te weet wie jou ouers is, om te weet wie jy is, sodat jy jouself beter kan verstaan.
Die tale wat ons praat 7 Desember 2014
Magdaleen Krüger kyk na die toepassing van taalbeginsels in die neerskryf van landswette, en enkele regsbenaminge se korrekte Afrikaans.
Die tale wat ons praat 30 November 2014
Die nuwe voorsitter van die Afrikaanse Taalraad, prof. Annemarie Beukes, praat met Ina Strydom oor die ATR se uitdagings, en haar rol as voorsitter van die organisasie.
Die tale wat ons praat 23 November 2014
Wat is die verskil tussen 'n militante, 'n rebel en 'n esktremis?
Die tale wat ons praat 16 November 2014
Wat veroorsaak die donderweer-klank en die blits wat ons sien? Jacqui January het 'n kundige genader n.a.v. luisteraarsnavrae.
Spelintervarsity - Deel 10
Finaal - Noordwes-Universiteit teen Universiteit van Johannesburg.
Spelintervarsity - Deel 9
Bronsfinaal - Universiteit van Wes-Kaapland teen Universiteit van die Vrystaat.
Spelintervarsity - Deel 8
Semifinaal 2 - Universiteit van Johannesburg teen Universiteit van Wes-Kaapland.
Spelintervarsity - Deel 7
Semifinaal 1: Noordwes-Universiteit teen Universiteit van die Vrystaat.
Spelintervarsity - Deel 6
Rondomtalie (Groep B): Universiteit van die Vrystaat teen Universiteit van Wes-Kaapland.