19 Jul 2015
Die tale wat ons praat 19 Julie 2015

Die tale wat ons praat 19 Julie 2015
Die tale wat ons praat 12 Julie 2015
Die tale wat ons praat 5 Julie 2015
Die tale wat ons praat 28 Junie 2015
Die tale wat ons praat 21 Junie 2015
Die tale wat ons praat 14 Junie 2015
Die tale wat ons praat 7 Junie 2015
Die tale wat ons praat 31 Mei 2015
Die tale wat ons praat 17 Mei 2015
Die tale wat ons praat 10 Mei 2015
Die tale wat ons praat 3 Mei 2015
Die tale wat ons praat 26 April 2015
Die tale wat ons praat 19 April 2015
Die tale wat ons praat 12 April 2015
Die tale wat ons praat 29 Maart 2015
Die tale wat ons praat 22 Maart 2015
Die tale wat ons praat 15 Maart 2015
Die tale wat ons praat 8 Maart 2015
Die tale wat ons praat 1 Maart 2015
Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens oor wat waarskynlik die omvattendste boek nog oor die geskiedenis van Afrikaans is. Die Storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika – Biografie van 'n taal dek aspekte soos die ontwikkeling van die taalkunde as 'n wetenskap, die verskeie taalfamilies en gebeure wat tot die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans gelei het, en gee ook 'n toekomsblik op die pad vorentoe vir Afrikaans.
Die tale wat ons praat 22 Februarie 2015
Waar kom die woord EENDEWEER, en die uitdrukking JAKKALS TROU MET WOLF SE VROU vandaan? Die taalghoeroes gesels ook oor 'n vraag oor die gebruik van die word GAT wat 'n luisteraar 'n bietjie pla.
Die tale wat ons praat 15 Februarie 2015
Ina Strydom praat met prof. Ernst Kotze oor sy betrokkenheid by die samestelling van 'n Japannees-Afrikaanse woordeboek.
Die tale wat ons praat 8 Februarie 2015
Die Franse regering het verlede maand Frankryk se Orde van die Kunste en Lettere aan prof. Naomi Morgan oorhandig. Morgan is 'n professor in Frans aan die Universiteit van die Vrystaat en vertaler van verskeie werke uit Frans in Afrikaans. Sy is in Suid-Afrika veral bekend vir haar vertaling uit die Frans in Afrikaans van Oskar en die Pienk Tannie en onlangs ook die roman Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran. Sy gesels oor die vertaalproses.
Die tale wat ons praat 1 Februarie 2015
Ina Strydom praat met dr. Donovan Lawrence van die department Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg oor die gebruik van tegnologie, veral selfone, by die onderrig van Afrikaans as addisionele taal.
Die tale wat ons praat 25 Januarie 2015
Waar kom die woord BELHAMEL vandaan? Is dit reg om te praat van WEERWAAK?