5 Oct 2014
Spelintervarsity - Deel 5

Spelintervarsity - Deel 5
Rondomtalie (Groep B): Universiteit van Stellenbosch teen Universiteit van Wes-Kaapland.
Spelintervarsity - Deel 4
Spelintervarsity - Deel 3
Rondomtalie (Groep A): Universiteit van Pretoria teen Noordwes-Universiteit.
Spelintervarsity - Deel 2
Rondomtalie (Groep A): Universiteit van Johannesburg teen Noordwes-Universiteit.
Spelintervarsity - Deel 1
RSG bring hulde aan die skepper van Liewe Heksie, Verna Vels, wat in die ouderdom van 81 jaar oorlede is.
Die tale wat ons praat 24 Augustus 2014
Die tale wat ons praat 17 Augustus 2014
Ina Strydom gesels verder met die voorsitter van die literêre advieskomitee van Die Bybel: 'n direkte vertaling, dr. Karen de Wet. Hulle fokus veral op die poëtiese aard van die vertaling. Kom luister hoe sing die taal in die Psalms en ander liedere!
Die tale wat ons praat 10 Augustus 2014
Magdaleen Kruger praat oor die NWU taalinstituut se 10 jaar bestaan. 'n Paar taalknope wat die afgelope tyd in die nuus was, kom onder die vergrootglas.
Die tale wat ons praat 3 Augustus 2014
Dr. Karen de Wet van die department Afrikaans by UJ, en ook voorsitter van die literêre advieskomitee van die Bybel -'n direkte vertaling, gesels oor die nuwe Bybelvertaling en die taal-uitdagings wat daarmee gepaard gaan.
Die tale wat ons praat 27 Julie 2014
Twee deelnemers aan die RSG-ATKV spelintervarsity, Jeanique en Jana-Mari Bloem, kuier in die ateljee om oor hulle ervarings tydens die spelintervarsity en hulle passie vir Afrikaans te gesels.
Die tale wat ons praat 20 Julie 2014
Een van die land se voorste woordeboekmakers, prof. Rufus Gouws van die Universiteit van Stellenbosch, praat oor die pas afgelope Afrilex-kongres en die groei in die gebruik van elektroniese woordeboeke.
Die tale wat ons praat 13 Julie 2014
Waar kom die woord non vandaan? Kan 'n mens'n probleem takel? Waar kom die uitdrukking die koeël is deur die kerk vandaan?
Die tale wat ons praat 6 Julie 2014
'n Spel-intervarsity word bekendgestel en ons hoor meer oor die ouderdom en die klanke van Khoisan-tale.
Magdaleen Krüger kyk na die plasing van die werkwoord in 'n sin en die toepassing van die passief. Daar word ook hulde gebring aan die ontslape Joey de Koker.
Die tale wat ons praat 29 Junie 2014
Die tale wat ons praat 22 Junie 2014
Die tale wat ons praat 15 Junie 2014
Waar sou Afrikaans gewees het sonder woorde soos baie, bobotie en mantel? Kom vind uit wat die invloed van slawe-tale op die ontstaan van Afrikaans was.
Skool in Arcadia