#Lame GrappieDinsdag 29 Oktober 2019
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!

Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Bakkies Botha braai hierdie hele week elke liewe dag om, soos hy dit noem, in die "Zone" te kom vir die RWC2019 finaal wat hierdie naweek plaasvind tussen die Bokke en Engeland. Ruben Delmage kon toe nou nie die geleentheid vir 'n braai misloop nie so Bakkies het vir hom goeie nuus gehad. Luister weer hier na die #Podcast.
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
INTERNATIONALLY ACCLAIMED, ‘THE DIRE STRAITS EXPERIENCE’, HEADS TO SOUTH AFRICA FOR ONE NIGHT ONLY 25 years might have passed since one of the greatest bands ever left a catalogue behind of some of the finest compositions that rock ever produced, but with a record 120 million albums sold, the music of rock legends Dire Straits will live on forever. And now, die-hard Dire Straits’ fans of all ages should accept ‘you get a shiver in the dark’ as you hear the delightful news; the internationally ac...
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Leon Schuster het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor van sy hoogtepunte van sy loopbaan en ook oor sy nuwe liedjie vir die Bokke. Luister weer hier.
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Kurt Darren het by Ruben Delmage op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor sy eerste enkelsnit #KleinSaterdag vanaf die nuwe album wat binnekort beskikbaar gaan wees. Luister weer hier na die #PodCast.
Dr. Don Thomas, voormalige ruimtevaarder van NASA het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor sy ervarings in die ruimte en ook oor die #MarsGeneration. Luister gerus weer hier.
Steyn Fourie het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit en ons omtrent weggeblaas met sy kitaar! Luister gerus weer hier na die Podcast.
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Dean Polley, 'n lid- en voormalige president van CUAASA het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom gesels oor Hommeltuie (Drones) en die regulasies oor Hommeltuie in Suid-Afrika asook die verskile tussen privaat gebruik en kommersiële gebruik. Luister gerus weer hier na die Podcast.
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Talle bekendes het hulde gebring aan 'n legende wat afgesterf het - Johnny Clegg.
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Wynand en Lindi van Anders orkes het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor hulle splinternuwe enkelsnit Pretoria. Luister weer na die onderhoud hier.
Sal jy beter kan vaar as klein Albert Kruger? Luister bietjie hier!
Minke Brits het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om te gesels oor haar eerste enkelsnit wat pas die lig gesien het. Luister weer hier.
Sandra skryf: "Mense alles is nie altyd sleg nie. Vandag by Mayville Mall vergeet ek n koevert met my voertuig dokumente, my bankkaart en n R1300 kontant daarin binne die waentjie. By die huis gekom kry ek n oproep en die man sê hy het my koevert gekry en kan ek dit kom haal. Henry n veiligheidswag het dit gekry, my op sy onkoste geskakel en geduldig gewag vir my. Dankie Vader vir hierdie eerlike man, Henry wat U vandag oor my pad gebring het. Dankie Henry vir jou eerlikheid ek waardeer dit opre...
Alta Swanepoel het in die ateljee kom kuier om te gesels oor die nuwe Aarto wetgewing wat binnekort in werking gaan tree om ons meer te vertel van hoe die nuwe wetgewing gaan werk. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Daniel Baron het op #SlatDiePad met Ruben Delmage gesels oor die liedjie van David Guetta & Sia - Light Headed, wat presies dieselfde melodie lyn in die liedjie het as dié van Daniel se liedjie - Children of the sun. Luister weer hier na die #Podcast.
Martin Bester het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit #Konings.
Corlea het met Ruben Delmage gesels oor die foto wat sy onlangs op sosiale Media gelaai het en waaroor dit alles gaan. Luister weer hier na die #PodCast.
Daar het Vrydag ‘n video sy verskyning gemaak van ‘n student op die kampus van die UV wat Rommel optel en wat dan deur betogers rondom hom weer op die grond gegooi word waarna die jong man net eenvoudig sy koel hou, na die rommel toe loop, dit weer optel en weer in die asblik gooi en so hou dit aan en aan. Hy het onlangs in ‘n onderhoud gesê: “vir hom is die video waarin hy rommel optel terwyl betogers dit keer op keer uit die vullisblik gooi ‘n bysaak, maar die feit dat hy ‘n beter kampus wil h...
Refentse het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer en ons behoorlik kom bekoor met sy musiek en stem. Luister gerus weer hier na die #PodCast.