#SlatDiePad - podcast cover

#SlatDiePad

GROOTfm 90.5www.grootfm.co.za
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie! Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Lynette Beer op #SlatDiePad

Lynette Beer het op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor verskillende temperamente en hoe God met elke temperament werk. Luister gerus weer hier na die Podcast.

Dec 03, 201838 min0

#SlatDiePad Lynette Beer

Lynette Beer het in die ateljee kom kuier om so bietjie te gesels oor verskillende temperamente en ook hoe selfbeeld by elke temperament 'n rol speel. Sy het ook gesels by hoe verskillende temperamente makliker leer en verstaan ens. Luister gerus weer hier na die Podcast.

Nov 06, 201836 min0

Lynette Beer op #SlatDiePad

Lynette Beer het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor mense se verskillende temperamente asook oor die 5 liefdestale en hoe hierdie twee bymekaar uitkom. Luister weer hier na die Podcast.

Oct 02, 201836 min0

#SlatDiePad Prime Circle 18 September 2018

Prime Circle het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor hulle nuwe enkelsnit #Innocence. Luister weer hier na die Podcast van die onderhoud.

Sep 18, 201814 min0

#SlatDiePad Lynette Beer oor temperamente in huwelik

Lynette Beer het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie te gesels oor verskillende temperamente in die huwelik. Jy kan Lynette Beer se webblad besoek by lynettebeer.co.za vir meer info.

Sep 11, 201826 min0

#SlatDiePad Joey Evans

Joey Evans het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie met ons sy storie te deel en wat 'n inspirasie is hy nie. Luister weer hier na die PodCast

Aug 07, 201826 min0

#SlatDiePad Dr. Quixi Sonntag - Honde gedragsprobleme

Dr. Quixi Sonntag het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor honde wat konstant en sonder ophou blaf. Sy het bietjie perspektief gebring oor die redes en diagnoses rondom hierdie probleem. Luister weer hier na die Podcast.

Aug 02, 201827 min0

Riana Nel op #SlatDiePad

Riana Nel het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor Gospel Skouspel 2018 en vele meer. Luister weer hier!

Jul 17, 201830 min0

#SlatDiePad Elvis Blue

Elvis Blue het op #SlatDiePad kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit en sy nuwe album wat oppad is. Luister weer hier na die Podcast.

Jun 29, 201818 min0

#SlatDiePad Louis van Wyk

Louis van Wyk het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy finale uittede uit die musiekbedryf na 43jaar!! Daar was lekker gechat oor hoogtepunte, laagtepunte, prestasies, snaakse stories ens. Luister weer hier na die Podcast.

Jun 15, 201848 min0

Goeie Nuus Vrydag - Lindie Strydom

Op Vrydag 15 Junie het Ruben Delmage met Lindie Strydom gesels vir GROOTfm 90.5 se goeie nuus Vrydag en dit was omtrent goeie nuus! Luister weer hier na die Podcast.

Jun 15, 20185 min0

#SlatDiePad Juanita du Plessis #20Jaar in die bedryf

Juanita du Plessis vier vanjaar 'n volle 20jaar in die musiekbedryf! Sy het by Ruben Delmage kom inloer om oor die afgelope 20 jaar te gesels asook die splinternuwe album wat pas die lig gesien het! Luister weer hier na die onderhoud!

May 23, 201831 min0

#SlatDiePad UB40 Feat Ali, Astro & Mickey

Ali, Astro en Mickey van UB40 het by Ruben Delmage kom inloer voor hulle vertoning by die Sun Arena by Times Square om so bietjie oor die vertoning te gesels! Luister weer hier na die #PodCast

May 18, 201818 min0

#SlatDiePad Jan Blohm

Jan Blohm het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie te gesels oor sy nuwe album waaraan hy werk en so paar lusmakers gespeel van liedjies wat op sy nuwe album gaan verskyn. Luister weer hier na die onderhoud!

May 16, 201826 min0

#SlatDiePad Bart Miller

Bart Miller - die voorsanger van "Mercy Me" het met Ruben Delmage gechat oor die Film Ï Can Only Imagine" wat landswyd by Ster Kinekor teaters begin wys! Luister hier na die Podcast!

May 10, 20189 min0

André Schwartz op #SlatDiePad

André Schwartz het op #SlatDiePad kom inloer om met Ruben Delmage te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Tweede Kans" en oor 'n hele paar ander dinge. Luister weer hier na die Podcast

Apr 25, 201823 min0

#SlatDiePad Beandri Booysen

Beandri Booysen het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om bietjie te gesels oor #HatsOnProgeria wat Vrydag 6 April wêreldwyd plaasvind. Luister weer hier na haar gesprek.

Apr 04, 201817 min0

#SlatDiePad Timothy Kieswetter

Timothy Kieswetter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom chat oor sy nuwe "show" by die Atterbury Teater: Kinders by Dosyne. Luister weer hier:

Mar 12, 201820 min0

Robbie Wessels op #SlatDiePad

Robbie Wessels het by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy en Bok van Blerk se splinternuwe enkelsnit #DieSluiseVanDieHemel en het tot vir Ruben Delmage 'n liedjie met sy kitaar geskryf!! luister weer hier na die Podcast

Mar 05, 201819 min0
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android