#SlatDiePad - podcast cover

#SlatDiePad

GROOTfm 90.5www.grootfm.co.za
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie! Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

#SlatDiePad Andries Vermeulen het ons diep kom raak

Andries Vermeulen het kom inloer en kom chat oor sy nuwe album "In Afrikaans" en ons het omtrent oomblike van trane gehad oor sy ongelooflike storie maar ook trane van lekker lag! Luister weer hier na die #PodCast

Feb 08, 201831 min0

#SlatDiePad Etienne Borea van The Gadget Shop oor Drones

Etienne Borea die area bestuurder van die Gadget Shop het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te kom chat oor die verskillende drones wat jy by die Gadget Shops kan koop. Luister weer hier na die #PodCast

Jan 23, 20189 min0

#SlatDiePad Lindie Inspirasie

Lindie Strydom het op 10Januarie haar weeklikse Inspirasie inset op #SlatDiePad met Ruben Delmage gedeel. Luister weer hier.

Jan 10, 20184 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...

Dec 13, 20174 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...

Dec 06, 20173 min0

Nicholis Louw op #SlatDiePad

Nicholis Louw het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor die nuwe Select Kersfees album #Bekoor

Dec 05, 201716 min0

The Gadget Shop - Oregon Scientific SG328 Smartglobe

Soos gehoor op #SlatDiePad hier is die gesprek met Etienne Borea van The Gadget Shop oor die Oregon Scientific SG328 SmartGlobe Infinity wat jy by jou naaste "The Gadget Shop" kan koop! Die ideale kersgeskenk!! Vir meer info besoek: https://www.thegadgetshop.co.za/ The Gadget Shop

Dec 05, 20177 min0

Le-Anne & Ewan op #SlatDiePad

Le-Anne en Ewan het weer op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om ons bietjie op hoogte te bring van hulle afgelope jaar se studies by Akademia. Luister weer hier na die Podcast.

Dec 04, 20177 min0

#Slatdiepad Inspirasie

As jy groot geword het met die idee dat hardloop die ding is waarmee die onnies jou straf, kan ek dink hoekom die draf-gogga nooit gebyt het nie. Ander glo weer hulle kan nie en soek enige verskoning om hierdie pestelike ding te probeer vermy. Gelukkig vir doodgewone mense wat my inspireer om vol te hou totdat die redes om te hardloop meer is as die vervelige lysie verskonings wat my al die jare verhoed het.

Nov 30, 20173 min0

#SlatDiePad Dawie van Heerden

Dawie van Heerden, die wêreld kort baie meer mense soos jy!! As 'n dame in nood verkeer en op Facebook vra vir hulp en mense soos Dawie spring in en gaan help dadelik SONDER ENIGE BETALING dan voel ons dit moet beslis oor gepraat word!! Baie dankie Dawie!! Jy is ons HERO!! Luister hier na die #PodCast van wat gebeur het!!

Nov 22, 201712 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Paulus se woorde saam met Black Eyed Peas se vraag laat my wonder oor die sukses van 2017 – “Where is the love?”

Nov 22, 20173 min0

#SlatDiePad Tips om weegskaal te kroek

So as jy gewonder het, RUVA oftewel Rubs Se Universiteit van Awesomeness het onlangs 'n studie gedoen oor hoe om jou weegskaal te kroek... dit gaan lyk my alles oor "timing"... Luister weer hier na die wyshede...

Nov 21, 20178 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Omgee is soms morsig. Dit werk nie heeltemal uit soos jy dit beplan het nie en mense misbruik dalk jou goedbedoelde skenking, maar laat ons nie moeg word om goed te doen nie! Elke keer wat ons ons hande bietjie vuil maak, is ons eintlik aan die ontvangkant van God se werk in ons eie lewe.

Nov 15, 20173 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Voel jy ook “Novemeritis” se einde-van-die-jaar-moegheid aan jou lyf? Dalk kan ons bietjie emosionele energie genereer deur iets klein en sinvol te doen en klaar te maak sodat ons 2017 sterk kan klaarmaak!

Nov 08, 20173 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Opgekyk, opgeluister, opgepraat, opgelees, opgedink, opgeredeneer en opgeblaas van te veel idees en opinies – opsoek na God se hart vir Suid-Afrika en die volgende stap - in die voetstappe van Jesus Christus!

Nov 01, 20173 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Hou op vashak by die moontlike onregverdige voordeel of voorsprong wat jy dink iemand anders se wegspringplek in die lewe inhou. Die stelling: “dis mos oor wie sy pa is” is net so waar van die kind wat nie uit ‘n bevoorregte gesin kom nie en dan uitstyg bo sy omstandighede.

Oct 25, 20173 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Is jy net bietjie flou na die lang dag of is jou moeg dieper as dit en dalk al ‘n bietjie langer as net vandag? Miskien is die presiese oplossing vir jou moegheid baie eenvoudiger én goedkoper as die klomp koppies koffie en hande vol energie pille waarmee jy op die oomblik net-net deur die dag probeer kom.

Oct 18, 201737 min0

Bouwer Bosch op #SlatDiePad

Bouwer Bosch het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te kom chat oor sy nuwe enkelsnit #VERBY wat pas vrygestel is en ook gesels oor bietjie geloofsake, Bouwer as aanbieder en hy het ook vir Ruben Delmage so 5 tips gegee oor die liefde...

Oct 16, 201722 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Invloed kan potensieel iemand skuif. Impak kan moontlik iets verander. Maar dis ons intensionele aksie wat invloed en impak in beweging bring om die nodige skuif en verandering te maak gebeur.

Oct 11, 20173 min0

Henri-Basil Hearne chat op #SlatDiePad oor die nuwe Sun Arena

Francois Botha, Ruben Delmage en Elsa Esterhuizen is genooi na die nuwe Sun Arena se bekendstelling toe om te gaan sien wat alles daar gebied word! Henri-Basil Hearne wat die PR en Kommunikasie bestuurder is het na die tyd met Ruben Delmage op #SlatDiePad so bietjie oor die splinternuwe venue en fasiliteite gesels. Luister weer hier na die Podcast.

Oct 05, 201718 min0

#Slatdiepad Inspirasie

‘n Intensionele voorloop leier is heel eerste ‘n agternaloper van Jesus wat soos Paulus sê “volg my soos ek vir Jesus volg”.

Oct 04, 20173 min0

#Slatdiepad Inspirasie

As jy geweet het jou platform, podium, posisie of post kan potensieel iets groter maak en mense beinvloed en skuif, wie of wat wil jy groot maak en waarheen wil jy mense skuif? Wat is die mandaat van jou mediaplatform soos Facebook en hoe gebruik jy intensioneel jou invloed en stem?

Sep 28, 20173 min0

Ross van Prime Circle op #SlatDiePad

Ross van Prime Circle het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om te chat oor hulle nuwe album #IfYouDontYouNeverWill asook die nuwe enkelsnit #TheGift

Sep 22, 201721 min0

#SlatDiePad Lame Grappies Donderdag 21 September 2017

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...

Sep 21, 20177 min0

Teresa Conradie chat op #SlatDiePad oor wetgewing rondom sosiale media

Wat is die gevolge van iets wat ek op sosiale media sê? Wie se verantwoordelikheid is dit om haatspraak ens te verwyder van my sosiale media af? Kan ek verantwoordelik gehou word vir iets wat iemand anders op my sosiale media kwytraak? ens. Luister weer hier na die gesprek:

Sep 20, 201732 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Hoe beskerm ek my kopkrag en saam met dit my wilskrag wat deur die realiteit van “keuse-kisheid” (decision fatigue) opgebruik word en dan lei tot passiwiteit (neem glad nie meer ‘n besluit nie) of impulsiwiteit (te moeg om verder te oordink en te oorweeg)?

Sep 20, 20173 min0

#Slatdiepad Inspirasie

Ek wonder hoeveel half-geleefde-lewens, nooit-ontdekte-talente en potensiaal, verlore geleenthede, idees en drome het AVBOB die laaste 100 jaar al begrawe? Is dit ironies dat hulle notaboekie op herwinde papier met die herwinningsteken gedruk is of juis 'n uit-ervaring-aanmoediging om ons lewens te "reduce, reuse and recycle" voor ons eendag met 'n mooi seremonie in die grond gebere word?

Sep 13, 20173 min0
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android