Dis 'n logiese (en Bybelse) beginsel: waar jou belegging is, volg jou lojaliteit en betrokkenheid ook... So, dis juis die koste, hetsy in geld of gawe, talent of tyd, wat eintlik die waarde daarvan vir my en ook my verbintenis daartoe bepaal. Hoekom is ons dan so bang "dit gaan my iets kos"?
Sep 07, 2017•3 min0
Of dit die winter vet is wat jy wil afskud met ‘n “comeback” hierdie lente en of dit die slegte ervaring van ‘n hijacking is of ‘n sonde wat voel of dit jou bly pootjie - dit begin met ‘n besluit dat hierdie oomblik of laagtepunt my nie finaal sal definieer nie! In antwoord op Jesus se uitnodiging van “come back” kan ek soos Arnold Schwarzenegger sê: “I’ll be back!”
Aug 31, 2017•3 min0
My slim man het Jim Collins se “good is the enemy of great” ‘n treetjie verder gevat: “and better is even worse!” Want verbetering kan ook verlammend wees en verhoed dat jy enduit tot by uitnemendheid gaan. Is jy te lui of te gewoond, te bang of te besig om dit wat jy het op te skerp of dit wat jy kort op te bou om uiteindelik jou heel beste te kan doen?
Aug 23, 2017•3 min0
Kobus Galloway, die meesterbrein agter die Idees Vol Vrees prente het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier en ook gesels oor sy nuwe boek "Wolf in Skaapsklere"...
Aug 18, 2017•18 min0
Ruben Delmage het met die twee manne gesels wat gehelp om die persoon wat die ongeluk op die N1 veroorsaak het en wat probeer wegkom het vas te trek. Die twee manne is: Stehan Cloete en Etienne van der Linde. Daar was so ietsie klein ook gewees as beloning vir die GROOT heldedaad!!
Aug 16, 2017•14 min0
Hoekom sal ouers lang middae langs die sportveld staan of op koue saal-stoeltjies sit terwyl hulle baie gewone kinders gediggies vir die Kunsfees opsê? Trevlyn Mayo Palframan en haar man het self gehardloop en geswem vir KZN voor hulle later 'n swemskool begin het en al hulle kinders afgerig het vir atletiek, hokkie en swem. Hulle dogter Justine Palframan was laas jaar by die Olimpiese Spele! Ek deel die inspirerende rede vir sport en al ons kinders se buitemuurse aktiwiteite wat ek op haar Face...
Aug 16, 2017•3 min0
Rikus de Beer ook bekend as Jonathan van Radio Raps het op #SlatDiePad kom chat oor sy siekte die afgelope ruk, paar shows en die Hero Run waarby hy betrokke is.
Aug 14, 2017•24 min0
Jou "PB" (Persoonlike Beste)
Aug 02, 2017•3 min0
Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 1 Augustus 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
Aug 01, 2017•23 min0
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...
Jul 26, 2017•3 min0
Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 25 Julie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
Jul 25, 2017•20 min0
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...
Jul 19, 2017•3 min0

Jul 12, 2017•3 min0
Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 11 Julie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
Jul 11, 2017•18 min0
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...
Jul 05, 2017•3 min0
Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 4 Julie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
Jul 04, 2017•20 min0
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...
Jun 28, 2017•3 min0
Die uitvoerende burgemeester van Tshwane Mnr. Solly Msimanga het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om te gesels oor die 2017/2018 IDP en hoe die begroting die metropool sal affekteer.
Jun 21, 2017•31 min0
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...
Jun 21, 2017•3 min0
Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 20 Junie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
Jun 20, 2017•17 min0
Ons het 14 Junie 2017 op #SlatDiePad met Lee Strobel oor "The Case For Christ" film gesels. Die film handel oor Lee se lewe. 'n Ongelooflike film van Lee - joernalis en ook ateïs wat sy lewe lank net die waarheid moet probeer bewys totdat sy vrou hom eendag met 'n nuwe uitdaging konfronteer... Om die regte "Waarheid" te bewys... Vir meer besonderhede en presies waar dit gesien sal kan word besoek: http://www.thecaseforchristmovie.co.za/
Jun 14, 2017•8 min0
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...
Jun 14, 2017•3 min0

Jun 07, 2017•3 min0
Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 6 Junie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
Jun 06, 2017•17 min0
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...
May 31, 2017•7 min0
Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 30 Mei 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
May 30, 2017•20 min0
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...
May 24, 2017•3 min0

May 17, 2017•4 min0
Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 16 Mei 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
May 16, 2017•23 min0
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...
May 10, 2017•3 min0