#SlatDiePad Inspirasie - podcast episode cover

#SlatDiePad Inspirasie

Aug 16, 20173 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Hoekom sal ouers lang middae langs die sportveld staan of op koue saal-stoeltjies sit terwyl hulle baie gewone kinders gediggies vir die Kunsfees opsê? Trevlyn Mayo Palframan en haar man het self gehardloop en geswem vir KZN voor hulle later 'n swemskool begin het en al hulle kinders afgerig het vir atletiek, hokkie en swem. Hulle dogter Justine Palframan was laas jaar by die Olimpiese Spele! Ek deel die inspirerende rede vir sport en al ons kinders se buitemuurse aktiwiteite wat ek op haar Facebookblad raakgelees het: "Ek betaal nie vir sport nie, ek betaal vir wie en wat sport van my kind maak!"
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android