Marieke en Eugene Erasmus het saam met Ma Charmaine Erasmus die Hartbeespoort Begraafplaas besoek en was so bedroef om die grafte in so 'n toestand te sien. Hulle het toe net daar en dan besluit om 'n besigheid te begin op so jong ouderdom. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Mar 19, 2021•14 min0
Francis Cloete het sy storie met ons kom deel oor hoe hy in 1988 onverwags Estelle en haar drie kinders se lewe moes red. Hy het hierdie jaar, 34 jaar later, uitgereik en vir Estelle probeer opspoor. Estelle het ook by ons aangesluit in die ateljee met 'n boodskap vir Francis. Luister gerus weer hier na die podcast.
Feb 12, 2021•30 min0
Jannie Putter het op #SlatDiePad kom draai maak om te gesels oor sy nuwe boek "Wen 'n hart". Luister gerus weer hier na die onderhoud.
Feb 11, 2021•30 min0
Russel en Sanet Fagan het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer 'n draai kom maak om te gesels oor hoe Sanet vir Russell moes vergewe na jarelange verneukery... Luister gerus weer hierna.
Dec 08, 2020•34 min0
HUB van die Atterbury groep - Armond Boshoff het op #SlatDiePad by Ruben en Nina kom inloer om te gesels oor die splinternuwe Castle Gate sentrum wat Donderdag 26 November sy deure oopmaak. Luister gerus weer hier na die onderhoud.
Nov 26, 2020•26 min0
Vyf hout bokse met 15 silwer muntstukke is opgeveil ten bate van GROOTfm 90.5 se omgee-projekte! Die doelwit was ‘n stewige honderd duisend rand. Ons projekorganiseerder, Lindie Strydom het die gaste vertel van ons verskillende inisiatiewe in die gemeenskap waarna die Hoof Uitvoerende Beampte van Silgonex, Marius du Plessis die eerste R40 000 namens Silgonex geskenk het. Ons eie Johrné van Huysteen was die afslaer wat die veiling behartig het. Marius vertel ons so bietjie meer van wie Silgonex i...
Oct 30, 2020•4 min0
Kurt Darren het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe liedjie #DieGoeieOuDae en GROOTfm 90.5 se luisteraars het die liedjie heel eerste gehoor! Luister gerus weer hier na die onderhoud.
Oct 22, 2020•20 min0
Verhouding spesialis, Paul Smit het op #SlatDiePad met Ruben Delmage en Nina Coetzer kom gesels oor verhoudings in die werksplek en meer spesifiek oor die Strengthfinder. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Oct 12, 2020•26 min0
Dewald Wasserfall het op #SlatDiePad kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit #Stop en hy het sy kitaar ook saamgebring! Luister weer hier.
Oct 08, 2020•28 min0
Verhouding Spesialis, Paul Smit, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor verhoudings in die werksplek. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Oct 05, 2020•26 min0
Liezel van Intiem het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor "Hoe gemaak as die liefde opdroog". Luister gerus weer hier na die #Podcast.
Sep 22, 2020•14 min0
Nicole Sutton was die wenner van die instrumentale afdeling van die #JouGROOTTalent en sy het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina kom kuier.
Sep 18, 2020•9 min0
Juanita du Plessis het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor haar en Snotkop se splinternuwe enkelsnit #RukDieDam. Snotkop het ook vinnig by ons via Zoom aangesluit. Luister gerus weer hier na die podcast.
Sep 08, 2020•17 min0
Jannie Putter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor sy "Ek daag jou uit" reeks wat tans beskikbaar is op Vimeo.
Aug 17, 2020•25 min0
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Rub...
Mar 24, 2020•7 min0
As jy gewonder het wat die wet sê oor die Korona-virus en jou werk kan jy gerus weer hier luister na die #PodCast. Ons het met die kenner, Hugo Pienaar van Cliffe, Dekker en Hofmeyr gesels hieroor.
Mar 16, 2020•14 min0
Retief Burger het op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor van sy grootste uitdagings wat hy al moes oorwin. Ons het ook gesels oor sy nuwe album wat pas vrygestel is en ook oor hoe ons as Christene moet reageer en dink oor die Korona-virus in ons land. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Mar 16, 2020•24 min0
Dr. Karen Richter is 'n Viroloog en het met ons kom gesels oor die eerste geval van die Korona-virus wat uitgebreek het in KZN provinsie.
Mar 05, 2020•15 min0
Chante is 'n nuwe opkomende sangeres en het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor haar heel eerste enkelsnit Tragedie wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier.
Mar 05, 2020•13 min0
Ed Kowalczyk van die band Live het met Ruben Delmage gesels oor hulle opkomende toer in SA! Live sal in SA wees 6 en 7 November by die Sun Arena Time Square en dan in Kaapstad op die 10de November. Hier is wat hy gesê het voor die toer na SA. Kry nou jou kaartjies by Computicket! Hulle verkoop bitter vinnig!
Feb 26, 2020•9 min0
1. WAT is die sleutel om ‘n vehouding in ‘n ritme van groei en genees te dwing? 2. Die krag van VERSTAAN en Empatie in ‘n verhouding 3. Hoekom is Luister, verstaan, empatie so waardevol in enige verhouding? 4. Wat is die rol van Onvoorwaardelike liefde in ‘n verhouding se dinamika? En hoe skep ons dit binne ons verhoudings?
Feb 24, 2020•30 min0
Paul Smit, verhouding spesialis, het op #SlatDiePad kom kuier om te gesels oor verhoudings. 1. Verhoudings se energie bestaan uit die teenoorgestelde energie (opposites). Is dit waar? Hoekom is dit die energie wat ‘n verhouding se sukses kan bepaal of sy vernietiging kan beteken? 2. Hoe kan paartjies ‘n goeie ritme skep om die opposites te gebruik om ‘n sterk verhouding te bou? 3. Die Strengthsfinder assesering: n instrument om die opposite energie in ‘n verhouding te verstaan en verhoudings te ...
Feb 17, 2020•28 min0
Paul Smit, Verhouding spesialis, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor "triggers" in verhoudings. 1. Wat is ‘n Trigger? 2. Hoe vorm ‘n trigger? 3. Hoe herken ek ‘n trigger? 4. Hoe genees ons van triggers? Luister gerus weer hier na die Podcast.
Feb 10, 2020•26 min0
Paul Smit, Verhouding Spesialis het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer tydens die maand van liefde om te gesels oor verhoudings. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Feb 03, 2020•30 min0
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Nov 26, 2019•12 min0
Ons het op #SlatDiePad met Prof Gerhard van Huyssteen gesels oor vloekwoorde. Hoe word dit geklasifiseer as vloekwoorde ens. Luister gerus weer hier na die #Podcast.
Nov 20, 2019•31 min0
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Nov 19, 2019•17 min0
Dewald Rosema - Stiger van Crypto Assets SA en Marius du Plessis van Wealth Leaders het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom gesels oor kripto-geldeenhede. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Nov 13, 2019•20 min0
Elke Dinsdag is dit tyd vir #LameGappieDinsdag op #SlatDiePad en hier is hierdie week se treffers!
Nov 12, 2019•15 min0
Ted Blom, energiekenner, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor die stand van sake by Eskom en om Minister Gordhan se aksieplan vir Eskom te kom ontleed. Luister gerus weer hier na die #PodCast
Oct 30, 2019•24 min0