#SlatDiePad
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie!
Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Last refreshed: ⓘ
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Episodes
No episodes found
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
