#Slatdiepad Inspirasie
Sep 13, 2017•3 min0
Episode description
Ek wonder hoeveel half-geleefde-lewens, nooit-ontdekte-talente en potensiaal, verlore geleenthede, idees en drome het AVBOB die laaste 100 jaar al begrawe? Is dit ironies dat hulle notaboekie op herwinde papier met die herwinningsteken gedruk is of juis 'n uit-ervaring-aanmoediging om ons lewens te "reduce, reuse and recycle" voor ons eendag met 'n mooi seremonie in die grond gebere word?
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
