#SlatDiePad Eckhard Binding - podcast episode cover

#SlatDiePad Eckhard Binding

Mar 05, 20197 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Daar het Vrydag ‘n video sy verskyning gemaak van ‘n student op die kampus van die UV wat Rommel optel en wat dan deur betogers rondom hom weer op die grond gegooi word waarna die jong man net eenvoudig sy koel hou, na die rommel toe loop, dit weer optel en weer in die asblik gooi en so hou dit aan en aan. Hy het onlangs in ‘n onderhoud gesê: “vir hom is die video waarin hy rommel optel terwyl betogers dit keer op keer uit die vullisblik gooi ‘n bysaak, maar die feit dat hy ‘n beter kampus wil hê, is baie meer werd.”
Nou die jong man staan bekend as Eckhard Binding (21).
Die video is seker al ver oor die 2 miljoen keer gekyk.
Ruben Delmage het op #SlatDiePad met hom gesels. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android