PRAATING - podcast cover

PRAATING

Peach van Pletzen a.k.a Groothondwww.buzzsprout.com
Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

PIERRE VAN PLETZEN

Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede. Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys. Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is also soveel meer as net die karakters wie hy al in die lewe geroep het. He is also a man of gróót karakter. Persoonlik I don't see him as any of those karakters. Ek sien hom as die man wat al pakslae, insi...

Feb 29, 20241 hr 30 minSeason 3Ep. 14

TOBIE CRONJÉ

Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston. Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond. Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees! Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwalanders. Hy het...

Feb 22, 20241 hr 31 minSeason 3Ep. 13

KATINKA DIE KAT

They say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating? My gas vandag is ’n kat and as you weet, I am a hond. Sy is ook 'n social media influencer, ’n wedding photographer en net ’n all-round legeh mens. Sy weet die lewe is ernstig, maar dan lag sy in die lewe se gesig en bring joy vir ander deur hulle skerms. Dalk is sy ook eendag die host van Boer soek 'n vrou. Niks is onmoontlik nie. Sit julle hande by mekaar vir Katinka die Kat! The Media Farm is PRAA...

Feb 15, 20241 hr 4 minSeason 3Ep. 12

CHRIS CHAMELEON

Vandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun. Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetjie ... or trapsuutjie. Ek wonder of ek suutjies moet trap om hom met my woorde. Hy het 'n groot impak op my gehad as 'n jong musikant. Ek was jare gelede al weggeblaas deur sy sang en bass-spel toe ek sy band Boo! live beleef het by Tings an’ Times in PTA. Hy het dit somehow reggekry om embrace te word deur die cult- én die mainstream luisteraars. Hy’s die Swis...

Feb 08, 20241 hr 43 minSeason 3Ep. 11

CASPER DE VRIES

Vandag se gas is 'n legende en 'n idool. Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van ons al baie laat lag met sy ikoniese karakters soos Montell, Blertsie en oom Kallie Marie onder andere. Lag is the medisyne that we benodig gedurende our tyd sweefing on this bal in space. His surname might sê: "Vries", maar hy is kakwarm! Dames en here sit jul hande bymekaar vir Casper de Vries! The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content M...

Feb 01, 20241 hr 26 minSeason 3Ep. 10

JO BLACK

Vandag se gas het 'n kakgroot baard, but why is sy kenhare so ghroot? Mens kan sê hy is die Baardvader van Afrikaanse musiek. Does he steek dinge weg in daai baard en is daai ken die harigste deel van sy lyf? Hy het 'n boodskap van hoop en hy werk onder die naam Johan Swart; vir die Engelse mense is dit "Jo Black" and now it is tyd to meet Jo Black. Dames en here sit julle hande bymekaar and let's Praat! The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid b...

Jan 25, 20241 hr 22 minSeason 3Ep. 9

NEIL SANDILANDS

In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat! He is not kersvader maar in 'n ander wêreld kon hy net soveel een vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking rolle. Hy is 'n akteur, liedjieskrywer, sanger en een van die vaders of suiwer Afrikaans. Will he be bereid to Praat some Mengels? Hy is 'n fellow gryshond, gebore in die myndorpie Randfontein en hy lyk soos hoe whisky proe. Ek het vir ’n week lank pyp gerook en whisky gedrink om vi...

Dec 14, 20231 hr 48 minSeason 3Ep. 8

BIBI SLIPPERS

Vandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar 'n classic in die wêreld van poësie. Dit beteken sy weet hoe om te PRAAT! Sy kan die meeste maak van MS Word se "find 'n replace" funksie, en sy verstaan die funksie van om 'n "mench" te wees nóg beter. Haar pretpatat is iets om te bewonder. (I think you'll stem saam) Sit safety belts op julle ore my liewe mense en verwelkom: Bibi Slippers! The Me...

Dec 07, 20231 hr 28 minSeason 3Ep. 7

REFENTSE

Hierdie week se gas like to breek dinge: Rekords, paradigmas en persepsies breek hy graag. Hy sit dalk soos 'n tannie met 'n charlie oor sy skouers, maar let me tell you my liewe mense: Dis breë skouers, 'n gewone nek, 'n beatuiful kop en 'n vlymskerp brein wat kan PRAAT! Jy ken hom dalk vanweë sy fluweelsag-sing-stem, maar nou dat ek hom ken, sal ek nie verbaas wees as hy eendag ons president word nie. By the way, hy het my vote! Mamela mfethu... Sit julle hande bymekaar vir Refentse! The Media...

Nov 30, 20231 hr 12 minSeason 3Ep. 6

DRICUS DU PLESSIS

Vandag se gas is letterlik 'n yster! As jy 'n yster-tekort het, sal sy blote presence jou laat voel of jy ysterpille en gesmelte staal gefunnel het. Maar hy is ook 'n Gees-Yyster! Hy is in die besigheid van klobbering mense. Hy klobber ook sy drome, maar kan hy Groothond se vrae klobber? Hy maak groot waves in the wêreld of klobbering en sy passion en determination is aansteeklik. Hy bring vir ons die belt! Sit julle vuiste bymekaar vir my fellow Moot-Hond... Die gevaarlikste ou in die kamer: Dr...

Nov 23, 20231 hr 18 minSeason 3Ep. 5

ALETTA FRANCINA DE KOCK

Vandag se gas is 'n Michelin-ster chef, 'n kunstenaar, 'n film maker, 'n influencer en 'n Huisgenoot legende! 'n True triple threat one woman show, style icon boss bitch queen! Hoeka toeka, dis 'n hele bek vol, maar sy verdien elke woord. Dames en here sit julle hande by mekaar vir die dinamiese Aletta Francina de Kock. The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&am...

Nov 09, 20231 hr 16 minSeason 3Ep. 4

LEA VIVIER

Vandag se gas spandeer baie tyd naby water. Sy is die meermin van die dam. Sy is maklik een van die mees hardewerkende akteurs in die land en sy het 'n glimlag wat 'n Springbok sal laat bloos. Dam, Die Byl, Legacy, Ludik, Wonderlus, Fynskrif, The girl from St. Agnes en Resident Evil is 'n paar van die kepe op haar voorworsie. Wat dryf haar kakgroot ambisie? Wanneer laas het sy gratis gehuil (nie vir geld nie)? These are some of the groot vrae, and groot vrae verdien kakgroot antwoorde. My liewe ...

Nov 02, 20231 hr 25 minSeason 3Ep. 3

RIAN VAN HEERDEN

Vandag se gas likes to praat, he is ’n gesoute prater en een van die voorvaders van Afrikaans, but how does he feel about Mengels? Hy is die tipe man wat die lewe aan die ballas gryp en dit dan ook sommer saggies streel. Hy is ’n baanbreker and he will druk knoppies that need to be drukked. Change the changeable is een van sy core life philosophies. Meeste van julle sal sy stem herken! ’n Stem wat klink soos heuning wat gemeng is met molasses deur die bye themselves! My liewe mense sit jul hande...

Oct 26, 20231 hr 14 minSeason 3Ep. 2

VALKIE VAN COKE

Ek wil elke Praating seisoen met een van die lede van Fokofpolisiekar praat en hierdie seisoen is dit Wynand Myburgh se beurt! Ook bekend as Valkie van Coke; hy is die Taika Waititi van Bellville en hy kan maklik 'n only fans vir sy stem begin. He likes to druk mense se knoppies. Hy pleeg die bass en hy is 'n reus in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie, nie net as 'n lid van die band Fokofpolisiekar vir die laaste 2 dekades nie, maar hy het ook 'n hand in baie ander se suksex. Hy het al zaab (en...

Oct 19, 20231 hr 10 minSeason 3Ep. 1

Nax

In the final episode of Seisoen 2 of Praating, I besluisted to praat with a majestic geesperd with king energy vloeing deur his are. He can somtyds be a clown, but it is juis in verstaaning that you are both a king and a clown, that you begin to know yourself. The process of getting to know yourself can take a leeftyd because you are constantly becoming yourself. That is something to dink about... Our gas today enjoys dinking very much. We have heard a lot of his gedagtes - now it is tyd for us ...

Nov 23, 20221 hr 29 minSeason 2Ep. 13

Angie Oeh

Vandag se gas is ons jongste gas nog op Praating en word gereken as ‘n prominente stem van ’n nuwe generasie. It doesn’t really matter how long you have been on this bal sweefing in space. Die lewe word nie in tyd gemeet nie, maar in experience. Party mense het al meer geleef en ervaar op 23 as ander op 53. Ek glo ons gas is een van dáái mense. Sy is 'n fellow Moot-mens en sy rap so Legeh dat sy in een jaar hoogtes bereik het wat party mense nie eers op mushrooms kan bereik nie. Sit jul hande, h...

Nov 17, 202253 minSeason 2Ep. 12

Pietie Beyers

While leesing this you are currently in space, governed by tyd and the realityd is that we can never fully understand the waarheid of the lewe on this bal, but somtyds we can come very close to the waarheid - and when that happens - it is very spesiaal indeed. Our gas today is a total geesperd and a labrador of a mens. Hy is 'n akteur met 'n diepe insig tot die speelpark en die spookhuis van sy eie gedagtes. Soms while you are PRAATING, you praat raak! Big facts, humor en absurdism ranging from ...

Nov 10, 20221 hr 32 minSeason 2Ep. 11

Leah

Vandag se gas is die moontlik die hoofmeisie van Afrikaanse popmusiek. Sy het al die balkies and that could be baie intimiderend. She is nederig like Nederburg, nederig like neus-chirurg. If your woordspeling is goed genoeg, then what you sê does not have to make sense. Does the lewe always make sense? Die Heuwels Fantasties het 'n song oor haar geskryf en sover ek weet het sy geen van nie, maar tog het sy die meeste fun! Dames en Here, sit asb. jul hande by mekaar vir die talentvolle: LEAH! The...

Nov 03, 20221 hr 8 minSeason 2Ep. 10

YoungstaCPT

Todays guest is a young king. A king that also carries an ou wysheid. He has been described as “one of the most outspoken South African emcees of this generation", so I am sure that he will have a lot to say. Hy was ook in Season 2 van Blood and Water op Netflix en hy het al die beste lyricist en album of the year awards gewen by die SA Hip Hop Awards. Hy is in sy eie woorde 'n Kaapstad Naaier. This dude maaks kuns with woorde en hy is ’n godfather of the Mengels and possibly the Freestyle King ...

Oct 27, 20221 hr 36 minSeason 2Ep. 9

Rassie van der Dussen

In our world hit JY BLY STIL there is a lyric “Ek bowl jou uit soos howzat...” Many people might not know this, but that is a cricket reference. Now I am not a big sportsman, other than a klein bietjie skateboarding, jujitsu, kung fu, yoga and pole dancing, I am actually quite a lui ou. However, today we have a sportsman as our gas. He knows how to klobber a bal, and he knows the gevoel of klobbering a bal in front kakbaie mense! But can he klobber big facts? Dames en here make some kakgoot gera...

Oct 20, 20221 hr 28 minSeason 2Ep. 8

Matthew Mole

Ons gas hierdie week is die niceste kêrel wat jy sal kry op hierdie bal sweefing in space. Hy is só nice dat hy al geshun was deur Kaapstad! This kêrel weet wie hy is. And it seems amper asof hy vrede het met wie hy is. A rare ding to vind in this lewe. He has a stem like heuning mixed with kakwarm molasses. He is a multi-instrumentalist, he plays Banjo, ukalele and a banjolele, the Meangels of instrumente! He can land a kickflip on a skaatsplank but he will rather spandeer his tyd in parkies ma...

Oct 13, 20221 hr 31 minSeason 2Ep. 7

Vanes-Mari du Toit

Today's gas is a former South African netbal legend. The Victor Mattfield of netbal I dare say. She played in the positions of GS, GK and GA. But let’s be eerlik... Ek kan enige combo van letters gebruik en julle sou nie ’n clue het of ek bol praat nie, because you mense don’t watch genoeg netbal! Being a netbal kragyster obviously means that she is kak-lank, staaning groot at almost twee meter! That is kakhoog, even meer hoog as Naxy I dare say. Sy het deelgeneem aan die 2011 World Netball Cham...

Oct 06, 20221 hr 28 minSeason 2Ep. 6

Loufi

Vandag se gas is ’n interessante Perd. Hy is die baas van die plaas but he has no plaas, though he always has modder op sy wit skoene, en most importantly, hy maak dit lekker vir jou boude! Hy is ’n rapper but can he praat? Die man werk hard, hy Loufi... Dames en here, I am natuurlik Praating about (and with) the one and only - LOUFI! The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=br...

Sep 29, 20221 hr 16 minSeason 2Ep. 5

Simoné Pretorius

Vandag se gas is 'n superster en ook 'n normale mens. Sy is 'n moeder en 'n akteur en haar van was eens op 'n tyd Nortman, maar dit is nie meer nie. Ons praat oor alles van placenta tot die dood en wat dit beteken om wéér te lewe. Sy is slim, oop en nie bang om te sê hoe sy voel nie. Sy is ook die eerste gas wat vir Groothond in die gesig geklap het, so this queen is maaking geskiedenis! Sy het ontsaglik baie talent (en instagram followers)! Sit asseblief jul hande bymekaar vir SIMONÉ PRETORIUS!...

Sep 22, 20221 hr 42 minSeason 2Ep. 4

Kurt Darren

Vandag se gas is ’n household naam. In 2009 het hy ’n rekord gestel vir bokdrol vêr-spoeg! Meeste Engelse mense weet nie eers dat bokdrol ’n woord is nie, nevermind dat dit 'n sport is! Hy mag dalk twee first names hê, maar hy is ’n enkele Krag Ysterperd met longe en pype van harde bronsgoud! Hy het al meer as 20 albums vrygestel en hy was al talle kere op die silwerdoek. Hy is 'n gesoute feeshond en sy musiek is ook baie populêr in Europa! Hy is die pilot van die airways, ‘n dokter van melodie,...

Sep 15, 20221 hr 11 minSeason 2Ep. 3

Arnold Vosloo

Vandag se gas is ’n yster en 'n legend, locally en internationaal. Hy was ook in Red Shoe Diaries, which if you are the correct ouderdom you will know EXACTLY what that is! But to be fair I don't think that he did any perding in the show. Hy is tans die hoofrol in ’n nuwe reeks op Netflix. Sy pa het ’n Drive-in theater gerun in Alberton. Van Alberton tot Hollywood (that is not a maklike pad). This Steezeking is both a Mummy and a Daddy. Sit asb jul hande by mekaar, en fokkit klap sommer vir ARNO...

Sep 08, 20221 hr 7 minSeason 2Ep. 2

Hunter Kennedy

Jy ken sy woorde goed en jy mag hom dalk idolise of verpes vir sy idees. Hy is ’n prins en ’n vyhand van die taal Afrikaans. Die eerste en enigste Hunter J.F Kennedy! The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&utm_campaign=praating To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm...

Sep 01, 20221 hr 25 minSeason 2Ep. 1

Frank Opperman

A once off Kakspecial Krismis episode of Praating that is so GROOT it will make you bewe with the vreugde of the lewe! We also have the mees bekende gas in the entire wêreld and we sommer also klap the first ever Praating Awards ceremony! No look hey, if you don't go groot you go dood! The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&utm_campaign=praating To partner ...

Dec 16, 20211 hr 25 minSeason 1Ep. 14

Nax

What could be more Legeh than a Groothond and Nax praating about the lewe and their avonture on the pad? This is the only way that the eerste seisoen of Praating can eindig. The tyd that we have spandeerd here with you has been so kak-kosbaar and we will koester it for the rest of our dae on the planeet sweefing deur space. Ons is ook so dankbaar that you have been luistering to us praating groot, klein and kakgroot dinge. Much like the lewe it was not always maklik and soms it was ongemaklik, m...

Oct 14, 202157 minSeason 1Ep. 13

Early B

Let's verstaan one thing here today, Early B is an Yster. Not the type of yster you use to speel golf, nah bra, I am talking about the type of yster they used to make the swaarde in Kill Bill. Yster forged from lava by a blacksmith in a hood. Hy sal enige perd onder die tafel in rap en hy het bars for days and he has put in the time to also forge his craft as a rapper and wordsmith. Hy chow ook ysters en hy het 'n tank NOS in sy boot bru en sy ketting weeg 2kg's, so become rustig want die kleins...

Oct 07, 20211 hr 2 minSeason 1Ep. 12
Hosted on Buzzsprout
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
Open in Metacast