ALETTA FRANCINA DE KOCK
Nov 09, 2023•1 hr 16 min•Season 3Ep. 4
Episode description
Vandag se gas is 'n Michelin-ster chef, 'n kunstenaar, 'n film maker, 'n influencer en 'n Huisgenoot legende! 'n True triple threat one woman show, style icon boss bitch queen! Hoeka toeka, dis 'n hele bek vol, maar sy verdien elke woord.
Dames en here sit julle hande by mekaar vir die dinamiese Aletta Francina de Kock.
The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&utm_campaign=praating
To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
Open in Metacast