Kurt Darren - podcast episode cover

Kurt Darren

Sep 15, 20221 hr 11 minSeason 2Ep. 3
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Vandag se gas is ’n household naam. In 2009 het hy ’n rekord gestel vir bokdrol vêr-spoeg! Meeste Engelse mense weet nie eers dat bokdrol ’n woord is nie, nevermind dat dit 'n sport is! Hy mag dalk twee first names hê, maar hy is ’n enkele Krag Ysterperd met longe en pype van harde bronsgoud!  Hy het al meer as 20 albums vrygestel en hy was al talle kere op die silwerdoek. Hy is 'n gesoute feeshond en sy musiek is ook baie populêr in Europa! 
Hy is die pilot van die airways, ‘n dokter van melodie, die prins van sokkie en die Kaptein van Afrikaanse popmusiek. Dames en here maak geraas in jou sitkamer, of in jou kantoor vir die enigste KURT DARREN!

The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&utm_campaign=praating

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
Open in Metacast