In hierdie episode gesels Paul en Ernst oor drie warm nuusstories Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com /podlitiek Ondersteun...
May 03, 2021•24 min
In hierdie propvol episode gesels Paul en Ernst oor die aanval op 'n joernalis in Piet Retief, en die nuutste uit die regering se reeks rasmalligheid. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek Ondersteun #ontnonsens. Koop v...
Apr 22, 2021•31 min
In hierdie propvol episode gesels Hermann, Ernst en Daniël oor die Employment Equity Bill, die aanvalle op Suid-Afrika se howe en die land se sloerende entstof toediening. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek Ondersteun #ontno...
Apr 15, 2021•35 min
In vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek Podlitiek op Telegram ► ht...
Apr 08, 2021•41 min
In vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek Ondersteun #ontnonsens...
Apr 01, 2021•22 min
Paul, Hermann en Daniël #ontnonsens die afgelope week se grootste nuusgebeure. Die span gesels oor President Ramaphosa wat voor die Zondo-kommissie gaan getuig oor kadre-ontplooiing, die foute met die openbare deelnameproses met onteiening sonder vergoeding, en die taaldebat op Stellenbosch Universiteit. Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194 Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierd...
Mar 25, 2021•33 min
Die Podlitiek-span #ontnonsens die week se grootste nuus gebeure. Ons gesels oor die afsterwe van Goodwill Zwelithini, die betogings oor studentebefondsing en die ondersoek teen Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane. Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194 Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/...
Mar 18, 2021•40 min
In vandag se episode bespreek ons Meghan en Harry se onderhoud met Oprah, die taal twis by die Stellenbosch Universiteit en die bewerings teen Eskom hoof Andre de Ruyter. Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194 Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com /yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyu...
Mar 11, 2021•38 min
In vandag se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika wat na vlak een van inperkingsmaatreëls toe skuif, die feit dat 5.8% van die belastingbetalers 92% van alle inkomste belasting betaal en die deurbraak om privaat Covid-19 entstof aanskaffing toe te laat. Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194 Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop ...
Mar 04, 2021•32 min
Vandag delf Paul en Hermann 'n bietjie dieper in die werkings van ANC politiek. Spesifieke fokus sal val op die begroting, en die onderliggende magsposisies in Suid-Afrika Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194 Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com /podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► ...
Feb 25, 2021•36 min
Ons gesels vandag oor die Zondo-kommisie en Jacob Zuma se versuim om te verskyn, Eskom wat al duurder vra vir al minder betroubare kragvoorsiening en die stukkende grammofoon van 'n staatsrede. Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194 Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com /podlitiekapple Pod...
Feb 18, 2021•39 min
In vandag se episode gesels Ernst van Zyl en Daniël Eloff oor komiese Suid-Afrikaanse onbevoegdheid, Julius Malema en Jacob Zuma se teepartytjie en die minimumloon. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com /podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za /podlitie...
Feb 11, 2021•29 min
In vandag se episode gesels die vurige Podlitiek-vier oor die Nobelprys vir Vrede, Zuma se verontagsaming van die Grondwetlikehof en die nuwe onteieningswetsontwerp. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com /podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za /podlitiek...
Feb 04, 2021•37 min
In die nuutste episode van Podlitiek #ontnonsens Hermann, Ernst en Daniël die ANC se verskuilde BEE agenda, die entstof-saga wat voortduur asook belowende geluide vanuit die Herman Mashaba kamp. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com /podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www....
Jan 28, 2021•34 min
Nog 'n week, en nog politieke-foefies om te #ontnonsens. Die span gesels vandag oor die heropening van skole, die voortsloerende probleme by Eskom asook die regering se onvermoë om Pfizer se e-posse te antwoord. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https...
Jan 21, 2021•35 min
Op dag 378 van die jaar 2020 bring Podlitiek vars en uitgerus vir jou die eerste episode van die nuwe jaar. Ons gesels oor die onstuimighede in die VSA, die uitstel van Suid-Afrikaanse tussenverkiesings en die regering se greep op Covid-19 entstowwe. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/P...
Jan 14, 2021•35 min
In hierdie laaste Podlitiek van die jaar praat die span oor die jaar 2020, wat dit was, en wat dit nie was nie. Skakel gerus in! Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n kopp...
Dec 14, 2020•44 min
In die week se episode van Podlitiek die onlangse opspraakwekkende hofuitspraak rakende die "Coligny-twee", en ons kyk na hoe en waar matriekvraestelle uitlek. Ons loer ook na wetgewing, en die impak daarvan op verkiesings. Skakel gerus in! Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek P...
Dec 04, 2020•38 min
In die week se episode van Podlitiek gesels ons oor Malema se groeiende hoop kriminele klagtes, en die ANC se verwaande idee van die werklikheid. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek Ondersteun #ontnonsens. Koop vir ...
Nov 30, 2020•29 min
In die week se episode van Podlitiek gesels ons oor Ace Magashule en die 'Battle of Brackenfell'. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeac...
Nov 12, 2020•39 min
Die volle Podlitiek span is terug om hierdie besige week se nuus te #ontnonsens. Ons gesels oor Mmusi Maimane se brief aan wit Suid-Afrikaners, Solidariteit se oorwinning in die hof oor valse beskuldigings van rassisme en die nuutste planne oor die grond kwessie in Suid-Afrika. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ►...
Oct 29, 2020•39 min
BrendinHorner optog, Vrystaat Asbesbedrog. in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podliti...
Oct 09, 2020•42 min
Podlitiek is terug met kraakvars ontleding van die afgelope week se nuus gebeure. Ons gesels oor die VSA se presidensiële debat, die nuutste statistiek oor werkloosheid in die land en 'n nuwe voorgestelde beleid van die Gauteng provinsie om buitelandse besighede in townships te beperk. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Y...
Oct 01, 2020•38 min
Braaidag, Bheki, en die Boere - in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppi...
Sep 23, 2020•28 min
Vrede, vlugte en burgerlike teenwigte in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n...
Sep 18, 2020•40 min
Die Podlitiek-span kyk na die week se nuus wat die land se hare laat rys het, ons ekonomiese vooruitsigte laat tuimel het en die DA op 'n nuwe (maar bekende) koers geplaas het. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek On...
Sep 10, 2020•42 min
Die vier-man-span is terug om hierdie week se nuus te #ontnonsens. Ons gesels oor plaasmoorde, kwotas vir Krieket SA konsultante en John Moodey se bedanking by die DA. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek Ondersteun ...
Sep 03, 2020•40 min
Paul, Ernst, Hermann en Daniël gesels in die nuutste Podlitiek spesiale episode oor die opkomende VSA verkiesing. Gaan Donald Trump weer die meningsopnames verras of gaan Joe Biden weer die Demokrate in die Withuis kry? Ons ontnonsens Amerikaanse politiek in hierdie regstreekse episode. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op ...
Aug 26, 2020•1 hr 3 min
Terwyl Suid-Afrika vlak 2 van die nasionale Covid-19 inperking geniet, vier die Suid-Afrikaanse regering die geleentheid met fase 2 beurtkrag. Die vierman Podlitiek-span gesels hierdie week oor die BLM beweging, vlak 2 inperking en die nuutste korrupte aanstelling van die ANC. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► ...
Aug 20, 2020•36 min
In week 20 van Suid-Afrika se nasionale ramptoestand is die Podlitiek-span weer terug om die nuuste politieke en nuus gebeure te #ontnonsens. Ons gesels hierdie week oor #VoetsekANC, die vuurwapens en die Weskaap se pleidooi om die ekonomie te red. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Pod...
Aug 13, 2020•33 min