Podlitiek - podcast cover

Podlitiek

Podmediawww.spreaker.com
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.

Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Ep. 100 - Covid laat finansies knyp, Fish word verwyt & Restaurante in die knyp

Daniel, Ernst, Paul, en helaas ook Hermann is terug om hierdie week se nuus te ontnonsens in die 100ste weeklikse episode van Podlitiek. Die week praat die span oor Tito Mboweni, Mark Fish, en ander groot visse wat nie tans bedien word nie. Skakel gerus in! Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube....

Jul 29, 202038 min

Ep. 99 - Familie wynplase na hof, gelykheid byt by Unisa in stof

Paul en Ernst oorweeg die week se nuusgebeure in nog 'n lekker episode Podlitiek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlit...

Jul 22, 202026 min

Ep. 98 - Stank vir drank

Die Podlitiek span is terug, en vandag kyk hulle na die absurde inperkingsregulasies wat terug gekeer het na Suid-Afrika se publiek. Skakel gerus in! Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek Ondersteun #ontnonsens. Koop ...

Jul 16, 202026 min

Ep. 97 - Hoofregter kyk oorsee, loesings in howe gegee, nog 'n Venezuela-tree

Suid-Afrika het die afgelope week die 100ste dag van nasionale Covid-19 inperking en grendeltyd gevier. In hierdie episode gesels die span oor hoofregter Mogoeng Mogoeng se opmerkings oor Israel, twee groot oorwinnings in die hof en die ANC se plan om staatskaping amptelik te maak. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTu...

Jul 08, 202032 min

Ep. 96 - Taxis vol, koffers leeg & plaasmoorde is haat pleeg

In die virtuele ateljee vir die nuuste episode van Podlitiek is Hermann Pretorius en Daniël Eloff. Die span bespreek die spanning tussen die taxibedryf en Fikile Mbalula, Tito Mboweni se noodbegroting asook die DA wat vra dat plaasmoorde as 'n haatmisdaad geklassifiseer word. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► h...

Jul 01, 202033 min

Ep. 95 - Cecil val weer, Lesufi wil beheer & taxi-reis gekeer

Die viermanspan is terug om die afgelope week se politiek te ontnonsens. Ons gesels oor standbeelde wat val, die teiken op die rug van vryheid en die effek van die Covid-19 pandemie op die taxi-bedryf. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.pod...

Jun 25, 202035 min

Ep. 94 - Verkiesings vertraag, erfreg vaag & IMF knaag

Daniël, Paul, Hermann en Ernst gesels in hierdie episode oor die afgelope week se politieke gebeure, insluitende die EFF en ANC wat 2021 se munisipaleverkiesings wil uitstel, Pierre de Vos wat erfreg op sy kop wil draai en Suid-Afrika se versoek vir geld by die IMF. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www...

Jun 18, 202040 min

Ep. 93 - Cyril se kleure wys, BLM in SA tuis & Mmusi hou homself wys

In die nuutste episode van Podlitiek gesels die span oor Cyril Ramaphosa se skokkend Zoom toespraak, die Black Lives Matter beweging in Suid-Afrika asook Mmusi Maimane wat veg om die land se skole gesluit te hou. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► http...

Jun 10, 202040 min

Spesiale Episode 11 - Ongrondwetlike en irrasionele inperking

Podlitiek vier die wêreld se amptelik langste Covid-19 inperking met sy eerste regstreekse opname. Ons gesels oor Malema se opmerkings dat die sogenaamde 'wit ekonomie' ineen moet stort, Schabir Shaik wat vrygelaat is en die ernstige betogings in die VSA. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.co...

Jun 08, 202055 min

Ep. 92 - Malema wil ekonomie skaad, Schabir vrygelaat & VSA se onraad

Podlitiek vier die wêreld se amptelik langste Covid-19 inperking met sy eerste regstreekse opname. Ons gesels oor Malema se opmerkings dat die sogenaamde 'wit ekonomie' ineen moet stort, Schabir Shaik wat vrygelaat is en die ernstige betogings in die VSA. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.co...

Jun 02, 202039 min

Ep. 91 - Cyril sê nie veel, matrieks terug na die meul & polisiegeweld laat ons skeel

Soos ‘n lelie wat lyk asof hy wil-wil blom, is Suid-Afrika stadig maar seker besig om oop te maak, na die Covid-winter wat ons almal in ons huise vasgesneeu het. Hierdie veranderinge lei tot dikwels nuuswaardige gebeure, gebeure waarop die paneel van Podlitiek graag hul kommentaar duidelik wil stel. In vandag se episode praat Ernst van Zyl, Paul Maritz, en Daniël Eloff oor die president se onlangse toespraak, skole wat begin oopmaak, en die geweld waaraan hierdie inperkingstyd gekenmerk sal word...

May 27, 202025 min

Special Episode 10 - Communitarianism vs Individualism

This special episode of Podlitiek was sparked by a tweet regarding the effects of individualism in contemporary South Africa. Podlitiek took the initiative to arrange a debate between four of South Africa's most vocal activists who, generally speaking, usually fight on the same side in the battle of ideas. Ernst Roets and Ernst van Zyl (Both AfriForum) went toe to toe against Hermann Pretorius (IRR) and Martin van Staden (FMF) to debate and deliberate the age of question of communitarianism vers...

May 27, 20201 hr 33 min

Ep. 90 - SAL sakeredding flop, Dr Gray opsy geskop & Covid litigasie hoop op

Die verantwoordelike mens neem meer in as net die nuus, die verantwoordelike mens neem ook menings en ontledings oor die nuus in, altans, so glo Hermann Pretorius, Daniël Eloff, en Paul Maritz, die drie deelnemers aan vandag se Podlitiek-episode. In ‘n kort en kragtige episode kyk hulle na drie stories: Hoe SAL se besigheidsreddingproses een kollosale mislukking skyn te wees, hoe gesaghebbende kenners se menings rakende Covid-19 opsy geskuif word, en hoe litigasie rakende die pandemie in Suid-Af...

May 20, 202022 min

Ep. 89 - Gareth praat hard, kleredrag reëls benard & ‘n Obamagate ondersoek op pad

Anders as die President van Suid-Afrika, kommunikeer Podlitiek graag met hul luisteraars, juis daarom bring hulle ook ‘n episode vol van feite aan getroue luisteraars, waar hulle relevante nuuskwessies ontleed, ondersoek, en, soos hulle dit self stel, ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbo...

May 14, 202028 min

Ep. 88 - Velkleur bly maatstaf, Honger in die pad af & SASCO teen aanlyn-klasdraf

Na ‘n week van radiostilte keer Podlitiek terug om die politiek vir luisteraars te ontnonsens. Wat die werklike verskil tussen fase 4 en fase 5 is, blyk niks meer as ‘n 3 ure draf-venster te wees nie, maar met alle grappies vir eers op ‘n stokkie, oorweeg Podlitiek spitsvondig en skerpsinnig die moontlike uitdagings wat die huidige status quo vir Suid-Afrika inhou. Die week kyk hulle na die onlangse hofuitspraak waar beslis is dat ras tog ‘n maatstaf mag wees by die toedeling van hulp, na dreige...

May 06, 202032 min

Ep. 87 - Misdaad, negatiewe prys per vaat & alternatiewe tot inperkingstaat

In die vierde episode tydens die nasionale inperking gesels Paul, Hermann en Ernst oor die groot gevolge van die Covid-19 pandemie. Op die plaaslike front kyk die span na die effek op misdaad en moontlik langtermyn alternatiewe. In die internasionale arena het die pandemie gelei tot historiese lae oliepryse. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/...

Apr 22, 202032 min

Ep. 86 - Kwarentyn word uitgerek, nog onnodige besteding oopgevlek & Bernie Onttrek

Vir bewoners van planeet aarde sal die uitdrukking “ek ry maar met Jan Tuisbly se karretjie” ongelukkig vir die volgende paar jaar ‘n ongemaklike herinnering of twee ontlok. Alhoewel hulle dit eintlik van die heel begin af voorspel het, was die Podlitiek-span nietemin redelik hartseer oor die nuus dat hulle mekaar eers weer in Meimaand van naderby sal kan aanskou. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/p...

Apr 15, 202028 min

Ep. 85 - Cele wil dop verbied, IMF moet geld voorskiet & Steeds in grendelstaatgebied

Grendelstaat is in sy tweede week, en, alhoewel hulle, tot hul ergernis, nie deur die regering as ‘n noodsaaklike diens beskryf word nie, het Podlitiek besluit om nou maar in elk geval hul diens aan die publiek aan te hou lewer. Daarom, vanuit alle hoeke van die ou Transvaal, bring die vier paneliste van Podlitiek hierdie episode aan die luisteraar, waar hulle oudergewoonte die nuusgebeure van die week onder die vergrootglas plaas. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy ni...

Apr 08, 202033 min

Onderhoudreeks Ep. 17 - Hügo Krüger

Podlitiek bied hiermee die nuutste onderhoud-episode waar Hermann en Ernst saam gesels met Hügo Krüger. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtu...

Apr 06, 202026 min

Spesiale Episode 9 - Grendelstaat Geselsies

Ten midde van die grendelstaat sorg Podlitiek dat jou ore nie verveeld word nie. Die viermanspan bespreek die Covid-19 pandemie, die Suid-Afrikaanse reaksie daarop asook hoe die wêreld en Suid-Afrika moontlik na hierdie tyd gaan lyk. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podliti...

Apr 03, 202046 min

Ep. 84 - Polisie raak laf, MRK wil handwas-tannie straf & Moody's gradeer ons af

Podlitiek maak 'n plan en bring vir jou hierdie week se nuus vanaf ons virtuele ateljee. Die span bespreek die Suid-Afrikaanse staat se versuim van ons vryhede tydens die grendelstaat, die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie wat al weer die kat aan die stert beet het asook Moody's se afgradering van Suid-Afrika na rommelstatus. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► ...

Mar 31, 202039 min

Ep. 83 - Covid-19 is hier & EFF en ANC plesier

Suid-Afrika, en bykans die hele wêreld, so kom dit voor, is in selfkwartentyn, self-isolasie, of in een of ander vorm van afsondering. Juis in sulke tye bring Podlitiek die feite, met hul eie unieke kommentaar en sienings op huidige gebeure. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877...

Mar 18, 202024 min

Ep. 82 - Habib dink hardop, kan ons Korona stop & Cradock bou self op

In hierdie week se episode kyk die span na Adam Habib se Twitter opstel oor die #FeesMustFall-beweging, die verspreiding van die Koronavirus asook ‘n Oos-Kaapse dorp wat hand in eie boesem steek en die dorp laat herleef. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op YouTube...

Mar 10, 202027 min

Ep. 81 - Mashaba lok Funzi, Lana Marks is nie bekommerd nie...

Hierdie week oorweeg Podlitiek die groei van Herman Mashaba se People's Dialogue, Lana Marks se optimisme oor President Ramaphosa se beloftes, en die disfunksionaliteit van die nasionale wetgewer. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.c...

Mar 05, 202030 min

Ep. 80 - Pompeo ontwrig, Basson dink terug & Zuma landingsklug

In hierdie week se episode kyk die span na Mike Pompeo se sterk uitlatings teen onteiening sonder vergoeding, Adriaan Basson wat weer ou wonde oopkrap en die nuutste nuus oor voormalige staatspresident Jacob Zuma. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op YouTube ► http...

Feb 26, 202033 min

Ep. 79 - Zille verlaat Twitter, FW laat verskeie bitter & Mboweni skitter

In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span Helen Zille se besluit om van die sosiale media platform, Twitter, af te gaan asook hoe ons na ons land se geskiedenis moet kyk na aanleiding van die afgelope week se debat oor die opmerkings gemaak deur FW de Klerk. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https:...

Feb 19, 202033 min

Spesiale Episode 8 - Staat 'SONA' Rede 2020

Verskeie dinge gebeur een keer per jaar, of ‘n mens daarvan hou of nie. Soos Valentynsdag, moet die Staatsrede ook een keer per jaar gelewer word, selfs al is dit bykans 80 minute later as wat dit veronderstel was om te wees… Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op Yo...

Feb 17, 202034 min

Ep. 78 - Alan Winde wys sy polisiemag terwyl SA sit sonder krag.

Alhoewel die laatsomerson nog heelwat ure per dag sy skyn gee, is Suid-Afrika al hoe meer in die donker. Daar is fisiese donkerte, maar ook die duistere verwarring wat allerhande nuusmedia ons as gewone burgers mee deurmekaar maak. In so ‘n tyd is dit juis nodig om te #Ontnonsens, ‘n taak wat die Podlitiek-span besonders ernstig neem. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spo...

Feb 12, 202031 min

Ep. 77 - Dertig jaar na FW praat, Maimane en Steenhuisen is vir mekaar kwaad.

Met die Corona-virus wat die internasionale, en toenemend die Nasionale nuusmedia oorheers, oorweeg Podlitiek die stories wat moontlik nie heel bo op die nuusradar is nie. Hulle kyk na Mmusi Maimane, wat vir John Steenhuisen as “Judas” beskryf, asook heo FW de Klerk se bekende toespraak van 2 Februarie 1990 onthou word na dertig jaar, en bespreek die dood van Neill Aggett, en hoe jongmense met ons land se geskiedenis moet omgaan.

Feb 05, 202028 min

Ep. 76 - Quest met die waarheid, Mkwebane dalk uit & Nuutste oor die grondstryd

In ‘n week waar die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarvergadering in Davos leiers van oraloor byeen bring, kom die Podlitiek-span van oral oor Pretoria bymekaar om te kyk na alles en nog wat in die Suid-Afrikaanse politiek. Hierdie week val die vergrootglas op die uitlatings van bekende CNN-joernalis Richard Quest oor Suid-Afrika, die proses wat van stapel gestuur is om die Openbare Beskermer te verwyder, en die nuutste verwikkelings rondom die onteiening sonder vergoeding kwessie. Vir meer Podliti...

Jan 29, 202030 min
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android