Podlitiek - podcast cover

Podlitiek

Podmediawww.spreaker.com
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.

Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Ep. 161 - Munisipale rade verrassings & koalisie-politiek se toekoms

In vandag se episode gesels Paul, Daniël en Ernst oor die interessante en onverwagse gebeure in verskeie van die land se munisipale rade asook hoe die toekoms van Suid-Afrikaanse koalisie-politiek dalk mag lyk. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat j...

Nov 25, 202135 min

Ep. 160 - Beëindig die aandklokreël, partye deur EFF verveel

In vandag se episode bespreek Ernst en Daniël AfriForum se beoogde saak teen die aandklok reël asook die verwerping van die EFF as koalisievennoot deur 'n verskeidenheid partye. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Pod...

Nov 18, 202124 min

Ep. 159 - Eskom probleme duur voort & partye soek soort

In vandag se episode van Podlitiek kyk die span na die voort sloerende probleme by Eskom asook hoe koalisies in Suid-Afrika se munisipaliteite moontlik gaan vorm. Dit alles en soveel meer in hierdie episode. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy n...

Nov 11, 202133 min

Ep. 158 - Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing uitslae _ Analise

In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die munisipale verkiesing se uitslae (sover). ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://t...

Nov 04, 202138 min

Ep. 157 - Goeie munisipaliteite is skaars & ANC gyselaars_

In vandag se episode bespreek Paul en Daniël News24 se verslag oor die toestand van ons land se munisipaliteite asook die ANC en MK gyselaar situasie van die afgelope week. Dit alles en soveel meer in die episode. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat j...

Oct 21, 202130 min

Ep. 155 - Wanbesteding & verkiesingsontleding

In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die debakkel oor die DA se verkiesingsbemarking en bespreek ons 'n R15 miljoen sportfasiliteit in Queenstown. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► ...

Oct 07, 202136 min

Ep. 154 - Beelde, beleide & beloftes

Paul en Daniël is vandag in die ateljee om hierdie week se grootste nuusgebeure te bespreek. In vandag se episode kyk die span na die debat oor Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein, die taalstryd by UNISA asook die partye se verkiesingsmaniveste. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud...

Oct 03, 202133 min

Ep. 153 - Toerismefonds bloedneus & staatsverval gevrees

In vandag se episode, Solidariteit en AfriForum se groot wen teen rassediskriminasie, die verval van SASSA en die SA Poskantoor en laastens die effek van COVID-19 op Suid-Afrikaners se vermoë om te reis. Dit alles en soveel meer word in vandag se episode #ontnonsens. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir me...

Sep 27, 202127 min

Ep. 152 - Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woord

Die span bespreek die week se nuutste nuusgebeure. Ons #ontnonsens die politieke moorde voor die plaaslike regeringsverkiesings, Ramaphosa wat Zuma se mediese parool en wat Angela Merkel kwyt raak. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode...

Sep 16, 202132 min

Ep. 151 - Zuma vry, Verkiesingskommissie gly & Guinee baklei

In hierdie week se episode van Podlitiek bespreek die span Jacob Zuma wat mediese parool toegestaan is, die nuutste oor die 2021 Plaaslike Regeringsverkiesings en die burgeroorlog in Guinee. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloo...

Sep 10, 202129 min

Ep. 150 Sjina-spioen in Parlement, ANC se wen-kanse geskend, staat forseer dalk om in te ent

Paul en Daniël #ontnonsens die week se propvol episode. Ons gesels oor Xiaomei Havard en die bewerings dat sy 'n Sjinese spioen is, die ANC se verkiesingsdebakel en die staat wat wil poog om Covid-19 inentings verpligtend te maak. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierd...

Sep 03, 202133 min

Ep. 149 - Werkloosheid, Verkeisingstyd VSA uit Afghanistan uit

In die week se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika se nuwe rekord werkloosheidsyfer, die nuutste oor die 2021 plaaslike regeringsverkiesings asook wat nou vir Afghanistan. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! ...

Aug 26, 202138 min

Ep. 148 - Cyril verbaas, privaatkrag oplaas, Afghanistan se nuwe baas

Jou weeklikse #ontnonsens is terug. Hierdie week bespreek Paul, Ernst en Daniël Cyril se getuienis voor die Zondo-kommissie, die besluit om privaatkragopwekking toe te laat en die situasie in Afghanistan. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n ...

Aug 19, 202140 min

Ep. 147 - Zuma opgeneem, Kabinet probleem & medalje wenners vervreem

Paul en Daniël pak die nuutste nuusgebeure van die afgelope week aan. Die twee aanbieders bespreek President Zuma wat in die tronk se siekeboeg lê, die onlangse Kabinet skommeling asook SASCOC wat nie Suid-Afrika se twee medalje-wenners bonusse kan betaal nie. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podl...

Aug 13, 202127 min

Ep. 146 - Mkhize skandaal, onteiening dalk finaal & Vir Rassie lojaal_

In vandag se episode bespreek die span die nuutste planne om Suid-Afrikaners se eiendomsreg te ontneem, Zweli Mkhize se al groeiende bedrog skandaal en Rassie Erasmus wat oproep maak. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! ...

Aug 05, 202136 min

Ep. 145 - Rasklag, Olimpiese sportdrag en vertraagde stemdag

In Podlitiek se nuutste episode bespreek die span die bohaai oor Suid-Afrika se Olimpiese spankleredrag, Solidariteit se klagte by die Verenigde Nasies en die Onafhanklike Verkiesingskommissie se uitstel van die plaaslike regeringverkiesings. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken...

Jul 29, 202127 min

Ep. 144 - Februarie verkiesing en die reaksie op plundering

Ernst en Daniël bespreek oud-adjunkregter Moseneke se voorstel om die munisipale verkiesings na Februarie 2022 uit te stel asook die reaksie op die afgelope twee weke se wetteloosheid. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!...

Jul 22, 202132 min

Ep. 143 - En in die skaduwee brand Suid-Afrika

Daar is inderdaad niks nuuts onder die son nie. Vandag treur die Podlitiek span oor die toestand van ons land. "En in die skaduwee Brand Suid-Afrika" ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tiny...

Jul 15, 202131 min

Ep. 142 - Jacob Zuma op ys, Ernst Roets op reis, ANC gekys.

Podlitiek bespreek Jacob Zuma se pogings om die tjoekie vry te spring, Ernst Roets se besoek aan die VSA en die kommerwekkende verhouding tussen China en die ANC. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ►...

Jul 08, 202136 min

Scriptura & Podlitiek - Gelowiges en 'n Politieke bewussyn

Podlitiek en Scriptura bied hierdie spesiale episode. Ons bespreek geloof, politiek en alles tussen in. Scriptura is ‘n groeiende biblioteek van Gereformeerde artikels en dokumente. ‘n Vertakking van Scriptura, is ons podsendings, genaamd “Radio Scriptura”. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podliti...

Jul 07, 202148 min

Ep. 141 - SA ingeperk, Zuma opgelsuit, sportsterre uitgesmyt

In vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierd...

Jul 01, 202129 min

Ep. 140 - Gewere, geneeshere, en onteieningsvoëls van eenderse vere

In vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotify​​​​​​​​ Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek...

Jun 24, 202141 min

Ep. 139 - Ramaphosa luister Podlitiek

Cyril luister Podlitiek. Nog nie genoeg nie, maar daar is vordering. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotify​​​​​​​​ Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek​​ Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ On...

Jun 17, 202137 min

Ep. 138 - LPs kry swaar, Clover vlug gevaar & Mededingingskommissie maak ons klaar

Podlitiek bespreek met opregte meegevoel die finansiële verknorsing van lede van die parlement in Suid-Afrika, Clover wat hulle hele fabrieke moet skuif weens munisipale verval en Burger King wat "te wit" is vir die Mededingingskommissie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotify​​​​​​​​ Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /P...

Jun 10, 202130 min

Ep. 137 - Sonder werk, steeds ingeperk, Malema haat nog sterk

Ons bespreek Suid-Afrika se rekord werkloosheidsyfers, met trots geborg deur die ANC, Julius Malema se kaskenades by die Pan-Afrika Parlement en ons vier 444 van die nasionale ramptoestand. Dit alles en meer in die episode. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotify​​​​​​​​ Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek​​ Podl...

Jun 03, 202135 min

Ep. 136 - Staat wil jou wapens kom haal & Mkhize tenderskandaal

"A man's rights rest in three boxes: the ballot box, the jury box, and the cartridge box." - Frederick Douglas In die week se episode bespreek die span die regering se planne om Suid-Afrika te ontwapen en die bedrogskandaal oor Minister van Gesondheid Zweli Mkhize. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotify​​​​​​​​ Podlitiek op YouTube ► h...

May 27, 202132 min

Ep. 135 - NGV malheid, Poskantoor skok-beleid & mededinging tot ander se spyt

Hermann en Paul #ontnonsens die waansin van die NGV, die Poskantoor wat hulle treurigheid wil wegsteek en die Mededingingskommissie se stryd teen TakeAlot en Uber. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotify​​​​​​​​ Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek​​ Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek Ondersteun #ontno...

May 20, 202140 min

Ep. 134 - Ace sage, aanspreeklike amptenare, valse rassisme skade

Jou weeklikse #ontnonsens is terug. Die span bespreek die onrus onder die ANC, amptenare se pligsversuim en wat gebeur met valse beskuldigings van rassime. Dit alles en soveel meer in die episode van Podlitiek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotify​... Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek​​ Podlitiek op Telegram...

May 12, 202135 min

Agter die skerms - Oplossings vir Suid-Afrika

Agter die skerms is 'n splinternuwe reeks waar die Podlitiek vier-man-span groot idees #ontnonsens​, politiek ontleed en agter die kap van verskeie filosofiese byle kom. In hierdie episode fokus die span op oplossings vir Suid-Afrika en hoekom daar 'n silwerrandjie om die rand van die Suid-Afrikaanse wolk is. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podl...

May 10, 20211 hr 4 min

Ep. 133 - Modise-saak oor wreedheid faal, ANC-werkers nie betaal, borgtog in Mkhondo-moord verhaal

Hermann en Daniël gesels oor Thandi Modise se strafsaak oor dieremishandeling, die ANC wat basies bankrot is en die gebeure in Piet Retief. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f​​​​​​​​ Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek​​ Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​. Koop vir Podlitie...

May 06, 202128 min
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android