Podlitiek - podcast cover

Podlitiek

Podmediawww.spreaker.com
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.

Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Ep. 50 - Zindzi Twitter Tirade, Privaatsekuriteitsdade & Magashule Se Skade

Soos wat faksionalisme binne in die ANC woed en elke groepie sy plekkie na afloop van die nasionale verkiesing probeer vind, bring Podlitiek ‘n vars perspektief op die nuutste plaaslike en internasionale politieke sake. Hierdie week kyk Daniël, Ernst en Paul oudergewoonte na die stories wat hulle oog gevang het, en pak dit vir die luisteraar uit. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podl...

Jun 19, 201928 min

Onderhoudreeks Ep. 14 - Steve Hofmeyr

In die ateljee het Podlitiek in hierdie onderhoudepisode vir Steve Hofmeyr. Tydens die gesprek gesels die span met Steve oor sensuur op sosiale- en hoofstroom media, sy persoonlike politieke ontwikkeling asook emigrasie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek ...

Jun 14, 201933 min

Ep. 49 - Geloof en die staat, ekonomie geskaad & Selfe verlaat

In hierdie vol episode van Podlitiek pak die span die afgelope week se groot nuusgebeure aan. Ernst, Paul en Daniël bespreek die skeiding tussen die kerk en staat, Suid-Afrika se rampspoedige ekonomiese beleide asook James Selfde wat as Federalehoof van die Demokratiese Alliansie bedank het. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id19878...

Jun 12, 201931 min

Ep. 48 - Lesufi se fopnuus, almal vir Patricia vies & EFF sê vir Manuel skuus

In ‘n week waartydens ‘n nuwe kabinet aangekondig is, Gauteng LUR’e soos stoele rondgeskuif het, en groot hofuitsprake gemaak is bring Podlitiek oudergewoonte aan die luisteraar ‘n opsomming van ‘n paar groot nuusgebeure, met relevante kommentaar daarby aangehaak. Hierdie week ondersoek die Podlitiek-span van Ernst, Paul en Daniël die kabinet, die EFF se verlies in die hof, en die rondskuiwery van Panyaza Lesufi. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloo...

Jun 05, 201925 min

Ep. 47 - Die inhuldiging is lank, Zuma en die regsbank & Moakes bedank

Na afloop van die inhuldiging van President Cyril Ramaphosa keer die Suid- Afrikaanse politieke siklus weer terug na sy ou normaal. Hierdie week ondersoek die Podlitiek-span van Ernst, Paul en Daniël juis hierdie inhuldiging, en ‘n paar ander gebeure wat die afgelope week se nuus gedomineer het. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1...

May 29, 201928 min

Ep. 46 - Zille laat twitter ruk, en Lesufi laat Gauteng verstik.

In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz na die nuutste nuusgebeure in die Suid-Afrikaanse politieke sfeer en fokus op Helen Zille se Twitter kaskenades, Panyaza Lesufi se stryd teen Afrikaans en die kritiek teen die Openbare Beskermer. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op...

May 22, 201923 min

Ep. 45 - Noah in die sop, die verkiesingsflop & sal dit ooit stop

In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz na afloop van die Nasionale Verkiesing van 8 Mei onder ‘n mikroskoop na wat presies gebeur het, watter tendense opgetel kon word, en wat hierdie stemgeleentheid verklap oor die stand van sake. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op So...

May 15, 201926 min

Ep. 44 - Wat jy van die verkiesing moet weet & die SA regering laat AirBNB sweet

In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz oudergewoonte onder die vergrootglas na Suid-Afrikaanse nuus en politiek, midde in die stemdag en -tellery wat tans ons nuussiklus oorheers. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitie...

May 10, 201929 min

Ep. 43 - Nuutste peilings bekyk, Mrwebi & Jiba verstryk & Klein Party gekyk

Podlitiek kyk hierdie week na die nuutste IRR en Ipsos verkiesingspeilings, Jiba en Mrwebi se moeilikheid by die Nasionale Vervolgingsgesag asook as deel van ons politieke ekstrale reeks na die VF+, ZACP en COPE. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek Podlitie...

May 02, 201928 min

Ep. 42 - 25 jaar na apartheid, wat nou? Plaasmoorde se grou. EFF van nader beskou.

Met die nasionale verkiesing 'n katspoegie weg, oorweeg die Podlitiek-span ten eerste wat ons as land alles bereik het sedert 1994 - en hoe die ANC sy beloftes van 25 jaar terug gehou het, al dan nie. Die nuus van 'n drastiese toename in plaasmoorde en -aanvalle oor die paasnaweek, en die regering se apatie daar teenoor word bespreek, en die EFF word ondersoek in hierdie week se poltieke X-strale segment.

Apr 24, 201931 min

Ep. 41 - Koel soos 'n AceKas, Bird Island se las & waar gaan die DA pas

Soos die kat, kom Podlitiek weer, en hierdie week met ‘n lekker energieke episode waar Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff kyk na die verwikkelinge oor Ace Magashule, die Bird Island fopnuus en die DA se vooruitsigte vir 8 Mei 2019. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/p...

Apr 17, 201929 min

Onderhoudreeks Ep. 13 - Ansie Maritz

In hierdie episode van die Onderhoudreeks praat Podlitiek met Ansie Maritz, 'n kenner op die gebied van taaleienskappe van propaganda. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op YouTube ► https:...

Apr 12, 201933 min

Ep. 40 - Stoele gegooi, Alexandra deur protes gelooi & kyk na die ANC mooi

Podlitiek kondig met trots aan dat Ernst van Zyl by Podlitiek aansluit as voltydse aanbieder. In die eerste episode met van Zyl agter die mikrofoon kyk die span na die onlangse vegte tussen die EFF, BLF en Grond Party by ‘n Houtbaai verkiesingsdebat, Alexandra wat vingers in alle rigtings oor swak dienslewering wys en laastens ky die span in diepte na die ANC voor die verkiesing van 8 Mei 2019. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op...

Apr 10, 201925 min

Ep. 39 - Mnr Tien Persent, Kredietafgradering Afgewend & Motoreienaars se eToll present

In hierdie week se episode bring die Podlitiek-span vir jou as luisteraar die nuutste nuus, kraakvars en vol van die week se nuutste skokke. Spesifiek die beweerde korrupsie van Ace Magashule, Moody’s se besluit oor Suid-Afrika se skuld, en e-toll se besluit oor agterstallige skuld, word hierdie week onder die loep geneem. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► ht...

Apr 03, 201924 min

Onderhoudreeks Ep. 13 - Ernst van Zyl (Conscious Caracal)

Podlitiek bied met trots die eerste onderhoud met Ernst van Zyl (meer bekend as Conscious Caracal). Dit is vir ons 'n groot voorreg om met Ernst te kon gesels en meer te leer oor die man agter die bekende sosiale media rekening en YouTube kanaal. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundclou...

Apr 01, 201927 min

Ep. 38 - AfriForum en VF Plus, Friedman se woorde betwis & BLF se logika vermis

In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek span leuens, verdomde leuens en BLF persverklarings. Ons kyk meer na die dispuut tussen AfriForum en die VF Plus, Daniel Friedman se uitlating by die Ahmed Kathrada Stigting se paneelbespreking asook die BLF se bewering dat die Weste siklone veroorsaak. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/chan...

Mar 27, 201926 min

Onderhoudreeks Ep. 12 - Louis Nel & Gideon Joubert (ZACP)

Podlitiek gesels met Gideon Joubert en Louis Nel, twee lede van die Kapitalistiese Party van Suid-Afrika (ZACP) wat meer algemeen bekend staan as die pers koei party. (Die gehalte van die opname is swakker as gewoonlik weens die feit dat die twee gaste in Kaapstad en Durban onderskeidelik sit en die opname deur Google Hangouts opgeneem is.) Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podliti...

Mar 25, 201932 min

Agter die Skerms - #1 Menseregtedag

Podlitiek en die Dirk Scheepers Program bied met trots die eerste Podmedia Agter die Skerms episode aan. Tydens hierdie episode bespreek jou gunsteling potgooi pioniers Menseregtedag, selfdoen in Suid-Afrika en wie mag en wie nie mag opinies hê nie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundc...

Mar 21, 201942 min

Ep. 37 - SA Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ baklei & MTN wat Afrikaans is Groot vermy.

In hierdie week het ons gesien hoe openbare vervoer die groot gelykmaker in Suid- Afrika is, toe President Ramaphosa se Metro trein in Pretoria laat was. Vir die volgende keer wat President Ramaphosa of jy ons leser en luisteraar vas sit in verkeer, bring Podlitiek hierdie week vir jou ‘n lekker episode wat fokus op die Suid- Afrikaanse Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ wat baklei en MTN wat Afrikaans is Groot vermy. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode...

Mar 20, 201928 min

Onderhoudreeks Ep. 11 - Cilliers Brink (DA en Tshwane)

In hierdie onderhoudepisode gesels die Podlitiek aanbieders, Daniël Eloff en Daniel du Plessis met Cilliers Brink. Brink is tans ‘n lid van die Tshwane burgemeester se uitvoerende komitee en verbonde aan die Demokratiese Alliansie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek...

Mar 19, 201943 min

Ep. 36 - Zuma se spioene bespeurings, IRR verkiesingbewerings & Reserwe Bank se nasionalisering

Soos die Zuma-spioene wat vanweek hulself skielik ontbloot gevind het, kom alles uiteindelik aan die lig. Hierdie week bespreek hulle Zuma se spioene bespeurings, IRR bring verkiesingbewerings en die Reserwe Bank se nasionalisering. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitie...

Mar 13, 201923 min

Ep. 35 - Volg ons Venezuela beleid, Kwotas verwyt, Rommel rond gesmyt

Soos EFF-geaffilieerde studente op Kovsies die rommel stuk vir stuk uit die asblik haal en op die vloer strooi, bring die Podlitiek-span hierdie week Suid-Afrika se nasionale skandale een vir een na vore. Hierdie week bespreek hulle Ace Magashule en sy delegasie se besoek aan die beleërde Venezuela, die belaglikhede wat kop uitsteek rakende sportkwotas, en Eckhard Binding, die Kovsie wat die rommel stukkie vir stukkie weer terug in die asblik gegooi het. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hie...

Mar 06, 201926 min

Ep. 34 - Kampus ontwrigtings, DA se manifes gee rillings & Kodwa se beskuldigings

Soos die Prediker sê, daar is ‘n tyd en ‘n plek vir alles. 'n Tyd om af te breek, 'n tyd om te bou, 'n tyd om te huil en 'n tyd om te lag. Vandag se episode van Podlitiek bring vir jou al die gebou en gebreek en die gelag en gehuil van Suid-Afrika se politiek van hierdie afgelope week. Daniël, Paul en Daniel kyk hierdie week na die ontwrigtings op ons kampusse, die DA se 2019 verkiesingsmanifes en die beskuldigings teen ANC woordvoerder Zizi Kodwa. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie k...

Feb 27, 201925 min

Ep. 33 - Lekota Praat Oor Verraad, Konsentrasiekampe Uitlaat En nog ‘n DA Bord geskaad

Podlitiek, soos die kat, kom hierdie week weer met ‘n lekker episode oor Terror Lekota se SONA repliektoespraak, die Britse politikus Jacob Rees-Mogg se uitlatings oor konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boere Oorlog asook veldtogborde van die DA wat afgebrand is. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► ...

Feb 20, 201925 min

Ep. 32 - Eskom oorlaai, Ramaphosa probeer paai & DA sê skynbaar vir BEE koebaai

Terwyl die land stoei met beurtkrag kom Podlitiek om jou week op te helder. In hierdie week se episode plaas ons die kollig op die groot probleme by Eskom, Ramaphosa se planne om staatsdepartement en provinsies te verminder asook die DA wat terselfde tyd BEE as beleid groet maar ook nie rerig nie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/i...

Feb 13, 201925 min

Spesiale Episode 5 - Staat 'SONA' Rede

Die Podlitiek-span se nuutste episode handel oor die Staatsrede. Hoewel die EFF bietjie te rustig was vir Suid-Afrikaanse politieke smaak, is die span self geensins bedees nie. In ‘n vermaaklike halfuur bespreek hulle Ramaphosa se vyf punt plan, Eskom se ontbondeling, die NGV en Brulpadda-gas. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id198...

Feb 08, 201928 min

Ep. 31 - Buitelandse kritiek ontlok, Hoërskool Driehoek Wrok en die EFF Manifes bied geen skok

Die Podlitiek-span is hierdie week terug in die ateljee en neem hul kruistog teen feite-foute, swak beleide en flaters deur politici voort. Die span bespreek die memorandum gestuur aan President Ramaphosa deur verskeie Westerse lande , die EFF se 2019 manifes en dan op ‘n somber noot die skokkende gebeure by Hoërskool Driehoek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org Podlitiek op Facebook ► https://www.f...

Feb 06, 201925 min

Onderhoudreeks Ep. 10 - Hercules Boshoff & Rudi van Rensburg (Chairefoon Inisiatief)

In hierdie episode van Podlitiek se onderhoudreeks gesels Paul Maritz en Daniel du Plessis met Hercules Boshoff en Hans Pretorius van die Chairefoon Inisiatief. Die Chairefoon Inisiatief is 'n organisasie wat hom beywer vir filosofie en filosofiese ontwikkeling in Afrikaans. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://...

Feb 01, 201931 min

Ep. 30 - Die belasting verset, Bosasa se pret en politici belet en gered.

In ‘n tyd van sosiale media, alternatiewe media, kunsmatige intelligensie, en tegnologiese vooruitgang, is dit sekerlik gerusstellend om te weet dat een ding altyd dieselfde bly: Politieke speletjies. Hierdie week is die Podlitiek-span weer met die tong diep in die kies aan die ontleed en analiseer van die Suid-Afrikaanse politiese sfeer. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org Podlitiek op Facebook ► ht...

Jan 30, 201926 min

Onderhoudreeks Ep. 9 - Gerhard de Beer (Green Bay Packers)

In die eerste onderhoudepisode van 2019 het Paul Maritz en Daniël Eloff vir Gerhard de Beer saam met hulle in die ateljee. De Beer is ‘n professionele Amerikaanse voetbal speler vir die Green Bay Packers. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/ch/1488554 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/...

Jan 28, 201929 min
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android