23 Jul 2016
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Daar is pas name gegee aan die vier nuwe elemente wat in Januarie vanjaar op die periodieke tabel geplaas is. Die name is: Nihonium, Moscovium, Tennessine en Oganesson - dit is omtrent 'n mondvol! Professor Helgard Raubenheimer van die Universiteit Stellenbosch van die Departement Anorganiese Chemie sê dit is 'n besonderse deurbraak - en daar is alreeds opsoek na nog elemente.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Dr. Liesl Page-Shipp, direkteur van die navorsingsliggaam Aurum se Openbare Gesondheidsafdeling, het saam met 'n mediese dokter in mynhospitale gewerk waar pasiënte met TB, MIV/Vigs en silikose behandel is. Sy het haar ervaring met Marlinee Fouche gedeel.
Silikose is 'n respiratoriese siekte wat ondergronds, spesifiek in goudmyne, opgedoen word. Marlinee Fouche berig dit kan nie genees kan word nie, en behandeling van die simptome is beperk omdat die skade aan die longe te erg is.
Die Johannesburgse Hooggergshof het beslis dat mynwerkers wat aan silikose of tuberkulose gesterf het, ingesluit kan word by 'n groepsgeding of klasaksie teen goudmynmaatskappye. Suzanne Paxton het reaksie gekry by een van die regsverteenwoordigers van die mynwerkers, Richard Spoor.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Die rolprent SINK wat hierdie naweek by teaters begin draai het, is deur RSG se fliek-resensent Leon van Nierop gelys as een van die tien beste flieks wat in die laaste 110 jaar in die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf gemaak is. Van Nierop, wie se boek oor die plaaslike rolprentwese ook toevallig hierdie week bekendgestel is, lys dit in dieselfde asem as baanbrekersrolprente soos Jans Rautenbach se "Katrina" en "die Kandidaat". Maar ten spyte van verskeie pryse wat "SINK" by filmfeeste ingepalm he...

Met minder as 'n week voordat kaartjieverkope begin, hoop die vervaardigers van die Afrikaanse rolprent VIR ALTYD om reeds met hulle openingsnaweek verskeie plaaslike loketrekords te breek. Anna-marie Jansen van Vuuren berig die twee hoofakteurs en medevervaardigers, Ivan Botha en Donnalee Roberts, het reeds met hulle vorige fliek, PAD NA JOU HART R12-miljoen by die loket verdien. Botha en Roberts, wat die rolprent in Mauritius verfilm het, dra die temalied van die fliek aan Naweekaktueel se lui...