11 Jun 2016
Jun 11, 2016•17 sec0
Episode description
Daar is pas name gegee aan die vier nuwe elemente wat in Januarie vanjaar op die periodieke tabel geplaas is. Die name is: Nihonium, Moscovium, Tennessine en Oganesson - dit is omtrent 'n mondvol! Professor Helgard Raubenheimer van die Universiteit Stellenbosch van die Departement Anorganiese Chemie sê dit is 'n besonderse deurbraak - en daar is alreeds opsoek na nog elemente.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
