Naweekaktueel - podcast cover

Naweekaktueel

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

23 Jan

Die ondersoek na die dood van die voormalige Russiese spioen, Alexander Litvinenko, is na tien jaar afgehandel en die Britse owerheid wys die vinger na Vladimir Putin. Litvinenko is in November 2006 in Londen met radio-aktiewe polonium 210 vergiftig. Die storie het wêreldwyd opslae gemaak, veral weens die dramatiese foto's van die 43-jarige agent in sy hospitaal bed in Londen. Wat min mense weet is dat die fotograaf wat die opspraakwekkende foto's geneem het, 'n Afrikaanse vrou, Natasja Weisz is...

Jan 23, 20162 min0

23 Jan

'n Suid-Afrikaanse dosent in Evolusionêre Studies aan die Universiteit van Venda se navorsing maak wêreldwyd opslae. Doktor Yoshan Moodley het bevind dat bakterieë in 'n vyf duisend jaar-oue mummie uit Italië, verbind kan word met bakterië wat vandag in 'n geisoleerde Indiese stam voorkom. Hy was die enigste Suid-Afrikaner wat genooi is om aan die projek te werk. Marlinee Fouche het met hom gepraat oor sy eerste indrukke van hierdie merkwaardige eeue-oue ysman...

Jan 23, 20168 min0

23 Jan

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Jan 23, 20166 min0

16 Jan

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Jan 16, 20167 min0

9 Jan

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Jan 09, 20168 min0

12 Dec 2015

Die #ZumaMustFall-veldtog is soos 'n sneeubal wat al hoe groter word. Dit het begin tydens die studenteprotes met die #FeesMustFall-veldtog. Nou dui al hoe meer Suid-Afrikaners aan dat hulle belangstel in 'n optog op 16 Desember. Zuma se kop word geëis, veral noudat hy in 'n moeilike ekonomiese klimaat sy minister van finansies die trekpas gegee het. Prof. Fanie Cloete is verbonde aan die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Johannesburg as 'n politieke en bestuursontleder en Hanri ...

Dec 12, 20157 min0

12 Dec 2015

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Dec 12, 20156 min0

5 Dec 2015

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Dec 05, 20157 min0

28 Nov 2015

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Nov 28, 20156 min0

21 Nov 2015

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Nov 21, 20156 min0

14 Nov 2015

Wessel Pretrorius het die jongste motornuus.

Nov 14, 20155 min0

7 Nov 2015

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Nov 07, 20157 min0

31 Oct 2015

Motorrubriek 31 Oktober 2015

Oct 31, 20157 min0

24 Oct 2015

Motorrubriek 24 Oktober 2015

Oct 24, 20156 min0

17 Oct 2015

Moenie Rooi Drake onderskat nie - Mannetjies Roux

Oct 17, 20155 min0

17 Oct 2015

Motorrubriek 17 Oktober 2015

Oct 17, 20154 min0

10 Oct 2015

Wêreld Geestesgesondheidsdag

Oct 10, 20154 min0

10 Oct 2015

Motorrubriek 10 Oktober 2015

Oct 10, 20155 min0

3 Oct 2015

Motorrubriek 3 Oktober 2015

Oct 03, 20158 min0

26 Sep 2015

Motorrubriek 26 September 2015

Sep 26, 20155 min0

19 Sep 2015

SA leerders blink uit by Wiskundekompetisie in Indië

Sep 19, 20159 min0

19 Sep 2015

Motorrubriek 19 September 2015

Sep 19, 20159 min0

12 Sep 2015

Motorrubriek 12 September 2015

Sep 12, 20157 min0

5 Sep 2015

Motorrubriek 5 September 2015

Sep 05, 20158 min0

29 Aug 2015

Motorrubriek 29 Augustus 2015

Aug 29, 20158 min0

22 Aug 2015

Motorrubriek 22 Augustus 2015

Aug 22, 20157 min0

15 Aug 2015

Motorrubriek 15 Augustus 2015

Aug 15, 20156 min0

8 Aug 2015

Motorrubriek 8 Augustus 2015

Aug 08, 20158 min0
Hosted on Omny Studio
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android