Motorrubriek 23 Mei 2020
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius luisteraars se briewe...

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius luisteraars se briewe...
In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius luisteraars se vrae...
Die Sakeliga loods 'n regsaksie teen permitte, nog permitte en nogmaals permitte, die hooggeregshof in Pretoria gee 'n deurslaggewende uitspraak oor die veiligheidsmagte se gedrag tydens Vovid 19-patrollies, en die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf word al hoe meer elektronies.
Dis tyd vir ons weeklikse motorrubriek - Wessel Pretorius het, vóór die inperking, 'n Volkswagen getoets...
In die program: "Bruin mense - staan op en wees trots op jul kultuur!" Dit is die mening van die kunstenaar Hakkiesdraad Hartman; Suid-Afrikaanse huispryse het die laagste groei beleef sedert Desember 2009.; en Ethiopian Airlines beplan om in verskeie lugrederye in Afrika te belê.
In sy weeklikse motorrubriek behandel Wessel Pretorius luisteraars se vrae...
** Nuwe navorsing toon ontstellende ys-verliese in Groenland en Antartika.. ** Oproepe dat skole en tersiêre instansies nie gedwing moet word om te open nie. ** En, wenners wat nie hul toesprake by die Film en Televisietoekennings kon lewer nie, kry uiteindelik 'n kans...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu bakkie, en hy behandel 'n luisteraar se brief...
Stellenbosch Universiteit begin Dinsdag met navorsing oor die entstof BCG wat dalk relevant is in die stryd teen Covid-19; Afriforum is bekommerd dat Suid-Afrika besig is om in 'n polisiestaat verander en talle Suid-Afrikaners in die buiteland praat oor die wereldwye inperking weens Covid-19.
Dis tyd vir ons weeklikse motorrubriek. Wessel Pretorius het - vóór die inperking - 'n Indies-vervaardigde Datsun, en 'n Chinese bakkie getoets...
In die program - Die polisie waarsku oor onvermydelike onrus en protesoptrede as gevolg van die inperking; Agri SA vra dat boere en die regering surplus kos aan honger mense skenk; 'n Suid-Afrikaner vertel hoe hy onder kwarantyn in Gauteng beland het en ons kry insig oor Boere krygsgevangenes se kunswerke tydens die Anglo Boere oorlog - wat hulle in afsondering geskep het.
Dis tyd vir ons weeklikse motorrubriek. Wessel Pretorius het - vóór die inperking - 'n Hyundai getoets..
* Nie-regerings-organisasies vra dat die regering dringend fondse beskikbaar stel.. * Strokiesprente het die krag om kinders op 'n speelse manier van komplekse mediese toestande te leer, insluitend die Corona-virus. * En, 'n Infeksie-spesialis waarsku oor vals nuus, en gee raad.
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Fransman en 'n Chinese bakkie...
Moody's het Suid-Afrika se soewereine kredietgradering afgegradeer tot rommelstatus.; Die regering verklaar landbou as 'n noodsaaklike diens.; Suid-Afrikaners sal vanaand Aard-uur vier deur hul ligte af te skakel.; en 'n Springbok-legende het die coronavirus opgedoen.
Te midde van die Korona-virus, herinner ons dat dit vandag Menseregtedag is... Dis vandag presies SESTIG jaar gelede dat 'n skare swart Suid-Afrikaners by Sharpeville se plaaslike polisie stasie naby Vereeniging saamgetrek het om teen die paswette te betoog. DIE vreedsame betoging het tot n bloedbad gelei toe die polisie nege-en-sestig mense dood geskiet het. Wilna Matthee het in 2004 'n spesiale verslag saamgestel om die Sharpeville gebeure binne die politieke konteks van die onstuimige sestige...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Suzuki..
Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.
In sy weeklikse motorrubriek kyk Wessel Pretorius na die jongste motorverkoopsyfers...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Peugeot luikrug...
Die rolprent "Vergeet My Nie" het tydens sy eerste week se vertonings meer as 2 miljoen rand by die loket verdien. "Vergeet my Nie" speel in die laat negentigerjare in Potchefstroom, Londen en Kaapstad af. Die draaiboekskrywer, Tarryn Tanille Prinsloo, sê " Lisa se klavier" van Koos Kombuis word prominent in die agtergrond in die fliek gebruik. Sy het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê die liedjie dra as't' ware die tema van die rolprent.
'n Suid-Afrikaanse rolprentmaker se werk is benoem in die kategorie " Beste dokumentêr" by die Berlynse Internasionale rolprentfees. Vanaand word Teboho Edkins, se dokumentêr "Days of Cannibalism" vir die eerste keer ooit, juis by die filmfees vertoon. Die fliek handel oor die Sjinese invloed op Lesotho se ekonomie. Dit is vanjaar die sewentigste keer dat die Berlynse Filmfees plaasvind. Edkins het vanuit Duitsland met Anna-Marie Jansen van Vuuren gepraat.
Wêreldwyd word moedertale hierdie naweek gevier. Plaaslik val die fokus veral op moedertaalonderrig. In Suid-Afrika is moedertaalonderrig eintlik net vir Afrikaans en Engelssprekendes beskore, alhoewel dit die land ekonomies sou baat indien dit na AL elf landstale uitgebrei sou word, volgens die taalbestuurder by die ATKV, Karien Brits....
In sy weeklikse motorrubriek het Wessel Pretorius dit oor gepantserde voertuie....
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Jaguar....
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese sportnuts...
Britte wat verkies het om in die EU te bly, het besluit om vir 'n laaste keer hulle stem dik te maak. Hulle het besluit dat Beethoven se "Ode aan die Vreugde", nommer 1 op die Britse treffersparade moet wees - JUIS op die historiese dag waarop Brexit sou plaasvind. Die Europese raad het in 1972 besluit dat Beethoven se komposisie voortaan hulle kenwysie sou wees, terwyl die Europese Unie dit in 1993 as hulle amptelike volkslied aangeneem het. Terwyl TEENSTANDERS van Brexit veldtogte gevoer het o...
In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief, en hy toets 'n Renault...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan-bakkie...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mahindra..