Naweekaktueel 18 April 2020
Apr 18, 2020•57 min0
Episode description
In die program -
Die polisie waarsku oor onvermydelike onrus en protesoptrede as gevolg van die inperking; Agri SA vra dat boere en die regering surplus kos aan honger mense skenk; 'n Suid-Afrikaner vertel hoe hy onder kwarantyn in Gauteng beland het en ons kry insig oor Boere krygsgevangenes se kunswerke tydens die Anglo Boere oorlog - wat hulle in afsondering geskep het.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android