Onstuimige 1960's onthou - podcast episode cover

Onstuimige 1960's onthou

Mar 21, 202020 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Te midde van die Korona-virus, herinner ons dat dit vandag Menseregtedag is...
Dis vandag presies SESTIG jaar gelede dat 'n skare swart Suid-Afrikaners by Sharpeville se plaaslike polisie stasie naby Vereeniging saamgetrek het om teen die paswette te betoog. DIE vreedsame betoging het tot n bloedbad gelei toe die polisie nege-en-sestig mense dood geskiet het. Wilna Matthee het in 2004 'n spesiale verslag saamgestel om die Sharpeville gebeure binne die politieke konteks van die onstuimige sestiger jare te plaas:
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android