Naweekaktueel - podcast cover

Naweekaktueel

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Naweekaktueel

'n Australiër wat teen die boere vir Engeland baklei het, het uiteindelik aan die kant van die Nama-Rebellie geveg teen die Duitse Keiser waar hy vermoor is. Tog is daar min oor hom geskryf. Die Australiese skrywer, Tony Parker, wat ses maande van die jaar in Suid-Afrika woon, het die bietjie wat geskryf is oor die Austaliese soldaat opgediep en 'n roman daaroor geskryf genaamd: "Ghosts of the Past".

Sep 21, 20195 min0

Naweekaktueel

Verbruikers word gewaarsku om op hul hoede te wees vir gevorderde swendelarye, ook bekend as 419-bedrogspul-sake, wat aan die toeneem is. Onlangse navorsing het bevind dat bedrog op een van sy hoogste pieke is met 'n kwart van digitale bank-verbruikers wat slagoffers word. Este de Klerk het die verslag saamgestel.

Sep 21, 20194 min0

Naweekaktueel

Die Sandton Gautrain stasie is steeds sonder water nadat die Johannesburgse stadsraad die water-toevoer op 7 September afgesny het. Die Metro en Cedar Park Properties 39, 'n maatskappy wat verbind is aan die Gupta-maatskappy Regiments Capital, het mekaar die week in die Hooggeregshof in Johannesburg gepak oor die water-toevoer. Maar, intussen het die Johannesburgse burgemeester, Herman Mashaba ook skerp onthullings gemaak oor die grond waarop die Sandton Gautrain-stasie gebou is. Este de Klerk d...

Sep 21, 20196 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Renault...

Sep 14, 20194 min0

Naweekaktueel

"Fiela Komoetie" is 'n rolmodel vir elke vrou - omdat sy deursettingsvermoê het, trots is op wie sy is, en nie bang is om te veg vir haar gesin nie. SO sê Zenobia Kloppers, die aktrise wat die hoofrol in die nuwe rolprentweergawe van "Fiela se Kind" vertolk. Meer as 400 mense het die week in Windhoek, Namibië die kans gekry om 'n eksklusiewe rooi tapyt vertoning van "Fiela se Kind" by te woon. Kloppers het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê haar metaforiese reis saam met die karakter van Fiel...

Sep 11, 20199 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese bakkie...

Sep 07, 20193 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius luisteraars se vrae...

Aug 31, 20197 min0

Naweekaktueel

Die grootsheid van die skrywer Dalene Matthee word by hierdie jaar se Silwerskermfees ontgin, met 'n dokumênter oor haar lewe asook die wêreldpremières van die rolprente "Toorbos" en "Fiela se Kind". Die eerste vertoning van Fiela se Kind het ook wye debat onder die gehoorlede by die fees ontlok. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.

Aug 24, 20194 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Subaru en 'n JMC ...

Aug 24, 20196 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek het Wessel Pretorius nuus oor 'n brandstof besparingsrit....

Aug 18, 20195 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief...

Aug 10, 20196 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes bakkie, en 'n Suzuki bussie...

Aug 03, 20198 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes-bussie...

Jul 27, 20195 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo....

Jul 20, 20193 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota...

Jul 13, 20195 min0

Naweekaktueel

In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek word veiligheidskenmerke in voertuie onder R180 000 bekyk....

Jul 06, 201911 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Kia...

Jun 22, 20194 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Suzuki Jimny....

Jun 15, 20194 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Jaguar...

Jun 08, 20195 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief...

Jun 01, 20197 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes-bussie...

May 18, 20194 min0

Naweekaktueel

Die held van Makhanda. Só beskryf die dorp - voorheen Grahamstad - se mense vir dr Gideon Groenewald, oftewel "oom Gideon". Hy is 'n geoloog met meer as veertig jaar se ervaring in grondwater. Hy het kragte saam met Gift of the Givers gespan om water aan die dorp te verskaf. Volgens die organisasie het Groenewald die vermoë water beter te vind as sy kollegas. Anna-marie Jansen van Vuuren het by hom gaan kers-opsteek oor die geheim van sy sukses.

May 18, 20199 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu-bakkie...

May 11, 20194 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai en 'n Range Rover...

May 04, 20197 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Peugeot...

Apr 27, 20193 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Datsun en 'n Jaguar...

Apr 20, 20197 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Kia en 'n Mercedes....

Apr 13, 20197 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius lug- en uitlaatremme...

Apr 06, 20198 min0

Naweekaktueel

Die lid van die parlement gemoeid met gesondheid in Engeland, Matt Hancock het aangekondig dat mense wat aan Dementia en Alzheimersiekte lei, meer musiek en dans terapie moet kry. Verskeie studies het bevind dat musiek mense met Demensie en Alzheimer kalmeer, en dit help ook die versorgers om die pasiënt beter te versorg. Daar is reeds sowat 850 000 mense in Engeland wat met Demensie gediagnoseer en navorsing daar toon dat een uit elke 14 mense oor die ouderdom van 65, dit later in hulle lewens ...

Apr 06, 20196 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n 4-ton trok...

Mar 30, 20195 min0
Hosted on Omny Studio
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android