Naweekaktueel - podcast episode cover

Naweekaktueel

Apr 06, 20196 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die lid van die parlement gemoeid met gesondheid in Engeland, Matt Hancock het aangekondig dat mense wat aan Dementia en Alzheimersiekte lei, meer musiek en dans terapie moet kry. Verskeie studies het bevind dat musiek mense met Demensie en Alzheimer kalmeer, en dit help ook die versorgers om die pasiënt beter te versorg. Daar is reeds sowat 850 000 mense in Engeland wat met Demensie gediagnoseer en navorsing daar toon dat een uit elke 14 mense oor die ouderdom van 65, dit later in hulle lewens sal ontwikkel. Hier op eie bodem lyk die prentjie nie veel beter nie en al meer mense volgens die jongste wêreld gesonheids verslag word met 'n vorm van dementia gediagnoseer.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android